FILLET STEAK PAKKIES
In die middle is mash met kaas gemeng. Fillet baie dun gesny, is om die mash vulsel gedraai met bacon.
Het in die oond geplaas teen 150°C. Dit word vinnig gaar, want die fillet is baie dun gesny.
Gouws Maritsa
BEGRAFNIS SIRLOIN
(met gebraaide kerrie uie)
± 300 g sirloin
olyfolie en bruin asyn, vir smeer
botter om in te bak
2 groot uie, in blokkies gesny
Neem die sirloin, smeer met die olyfolie en bruin asyn en bak in ‘n warm pan met BOTTER vir 3 minute elke kant.
Braai die uie in olyfolie.
Wanneer die uie begin bruin raak voeg by:
1 teelepel kerrie poeier
1 teelepel borrie
knippie sout
1 eetlepel asyn Continue reading→
LOUISE SE GEURIGE BEESKERRIE MET PAP
1,5Kg – 2Kg Stowe beesvleis
3 tot 4 Uie – gekap
1 Handvol vars Dhunia blare – gekap
Chutney na smaak
4 Eetlepels suiker
1 Koppie Beef stock
1 Blikkie gekapte tamatie “with Indian spices & curry leaves”
Aartappels in kwarte gesny (werk uit ½ med. aartappel per persoon)
175ml Plain Full Cream Greek Joghurt of Coconut milk/cream Continue reading→
KERRIE BEESPOTE EN WANGVLEIS
1.5 Kg Beespote en wangvleis
2 medium aartappels
1 groot ui
2 eetlepels blatjang of appelkoos konfyt
1 eetlepel braai speserye
1 eetlepel sout
1 teelepel peper
1 teelepel kerrie peoier
1 teelepel Borrie
1/2 teelepel pietersielie
2 eetlepels asyn Continue reading→


TOULOUSE CASSOULET
500 g droë bone, geweek oornag en gedreineer
tiemie en lourierblare
1 kg beef roast
1 groot gesoute eisbein
4 lams-skouer chops
1 Chorizo worsie
1 stuk gerookte varkspek
1 gesoute beestong, apart gaar gemaak
sout en pepper
1 glas rooi wyn
Sit alles saam in prutpot.
Kook vir 4 ure op auto.
Eet saam met korserige brood.
Foto en resep geplaas deur Martie Fourie Moolman
WENKE VIR LEKKER SAPPIGE FILLET STEAK
Foto: Rina Kleinhans
FOOD LOVERS RECIPES
Marietjie Nel
Wie kan vir my sê wat is die lekkerste manier om fillet steak gaar te maak behalwe om dit op te sny en te braai…. iets sodat dit sommer lekker sappig uitkom dankie julle.
Lowna Schutte
Altyd in my riffel pan op gas, en kom net soos Restaurant steak. Moenie teveel goed op die steak gooi nie.
Bernadene Daniell Prinsloo
Smeer die heel fillet met ‘n goeie mostert en laat staan vir minstens 3 ure. Braai oor matige hitte/kole soos wat julle daarvan hou. Strooi bietjie sout oor die fillet sowat 2 min voor dit afgehaal word. Draai toe in foelie en laat rus vir 5-10 min. Sny in skywe en dien op. Vinger-af-eet lekker. Continue reading→

MAALVLEISTERT
Maak witsous van
50 ml botter
60 ml meel
sout,
Peper
500 ml melk en
125 ml gerasperde cheddarkaas Continue reading→



KOREAANSE BIEFSTUK VINGERS
Biefstuk van jou keuse (hoeveelheid wissel volgens jou omstandighede)
1 fyngekapte ui
4 fyngemaakte knoffelhuisies
5 eetlepels soyasous
2 eetlepels sesameolie (omdat dit baie duur is, gebruik ek olyfolie)
50g suiker
2 eetlepels medium droë sherry
50ml beesekstrak
sout en ‘n knippie peper van jou smaak Continue reading→

RIBEYE STEAK
Een ribeye steak
Een groot aartappel
Een klein uitjie
Een wangetjie groen peper Continue reading→

Die slaai jare terug geëet by ‘n vriendin, en die resep al aangepas. Dis n ete op sy eie.
Ek het hierdie vandag gemaak sonder die aspersies en met groen olywe.
Baie maklik en heerlik:
gemengde slaai blare
komkommer
kersie tamaties
fyn wortel strips
wit aspersies
swart olywe
bloukaas en
steak, in repies gesny Continue reading→
You cannot copy content of this page
