Handleiding / User manual
HOE OM ‘N RESEP OP DIE BLOG TE SOEK
HOW TO SEARCH FOR A RECIPE ON THE BLOG…….
DAAR IS 3 MANIERE, EK GAAN ELKE EEN NET KORTLIKS VERDUIDELIK.
Onthou die blog is tweetalig, so tik altyd eers die afrikaanse woord in en as jy nie iets gekry het waarvan jy hou nie, gaan terug en tik dan die engelse woord ook in vir nog resepte.
Maak baie seker jou spelling van die woord is reg, anders gaan jy ook nie resepte kry nie.
1. Op die tuisblad, in die grys streep, Click op die woord “Resepte”, dan gaan jy aan die regter kant sien is daar ‘n blok met “search” en “Categories”, click op die klein af pyltjie lang die kategorie en wanneer hy oopmaak kies die een wat jy wil gebruik, bv. warm nageregte… nou tik jy by “Search” malvapoeding. Nou maak al die resepte vir malvapoeding oop, lees daar deur en besluit watter een lyk vir jou lekker, click nou op die naam, en die volledige resep sal oopmaak.
2. Wanneer jy op die Tuisblad is, is daar twee plekke met “search” daar kan jy by die eerste blokkie die riglyne hier bo volg, of jy kan net die woord by search intik in die middelste blokkie, wat dan vir jou ‘n baie wye verskeidenheid resepte sal gee waarin die woord voorkom wat jy in getik het, of jy kan net die kategorie gebruik en dan die hele kategorie resepte deur kyk, bv. lekkergoed
3. Heel bo aan die blad is daar in die grys streep die woord “soek/seach” click daarop en die seach blokkies sal verskyn, tik dan daar in waarna jy soek bv. melktert….. onthou hier moet mens so min as moontlik intik, dan kry mens die beste resultate, bv. tik net in pampoen en nie oond geroosterde soet pampoen nie……, wanneer jy die resep gekry het waarvan jy hou, click op die naam die die volledige resep sal verskyn.
Hoop julle kuier lekker op die blog, en indien daar enige idees is wat julle voel ons kan gebruik om die blog ‘n lekkerder plek te maak, inbox my asb, ons is oop vir enige bilikke, goeie voorstelle.
Dankie dat julle ons blog besoek
*******************************************************************************************************8
HOW TO SEARCH FOR A RECIPE ON THE BLOG
THERE ARE 3 METHODS AND I WILL EXPLAIN EACH ONE IN SHORT.
Remember the blog is bilingual. Therefore, first type the English word and if you do not get what you are looking for, try the Afrikaans word for more recipes.
Make sure that your spelling of the word is correct otherwise you will not find any recipes.
1. On the home page is a grey bar. Click on the word “Recipes” and you will find on the right hand side “Categories”. If you click on it, all categories will open. Now you can look for the category that you want, e.g. Chocolate cake and when you click on that, all the names of the recipes for chocolate cake will appear. Choose the one you want, click on it and the complete recipe will open.
2. When you are on the home page, go to the bottom of the page where you will find on the left hand side the word “Recipes” and below that, the word “Categories”. Click on it and follow the guide lines as explained above.
3. In the grey bar at the top of the page are the words soek / search. If you click on it, a search bar will open in which you can type whatever you are looking for, e.g. “milk tart”. Remember the less detail you put in there, the better results you will get. For example, type only “pumpkin” instead of “oven roasted pumpkin.” When you find the recipe you are looking for, click on the name and the complete recipe will open.
I hope that you have a pleasant visit on the blog and if you have any ideas how to make the blog an even better place to visit, please inbox me. We are open to any good and fair suggestions.
Thanks for visiting our blog
Rina and the Admin team.
Dankie dat ek kan deel wees van hierdie groep. Ek is mal oor resepte en nog wat!!!
Dankie vir die voorreg om deel te wees van julle.Dis waarlik ‘n puik program.
love the site
Thank you very much, please tell your friends about te site