Kommentaar/ Comments
SO VOEL ONS LEDE…….. BAIE BAIE DANKIE !!!!
Een van ons lede op ons facebook groep se mooi komplement, baie dankie Fanie.
Marlize Smalberger
Hierdie is die beste blog wat ek nog ooit op was en ek geniet dit elke dag net meer en meer Baie dankie Rina
Merelda Hatzidarellis
Wow! Baie geluk aan al die admins. Ek dink die rede dat hierdie groep so versnellend groei is die feit dat die admin sulke oulike mense is en alles hier so mooi georganiseerd is. En die resepte is van die bestes en lekkerstes! En die lede is net so great. Gideon Louw voel al amper soos familie! Net soos a paar ander wat ook gereeld inloer om ietsie te sê. Dankie aan die admin. Dis lekker om hier te kuier en te eet!
Sharon Naude
I totally agree, it’s one big great family here and it does feel like we already know each other for ages. For me, I am a proud member and I’ve learned so much here, my cooking skills have improved and the family are thoroughly enjoying each meal. My afrikaans is improving.. lol… and I also love the humor on this page. What I have also found most challenging is taking photos of my food, and I have learned to take photos at different angles, even at times standing on a little ladder… so even my food photography is improving. We have fantastic people running this page it is well organized by Rina and her admins, and help is a question away. It is simply the best place to learn and to get advice quickly. It’s also a page where you will find you are hungry all the time, as the food made here and the fotos to prove can make you exceptionally hungry and wanting to try out the recipes. I strongly advice that you invite your friends and family to join this page, and I encourage you to take part in cooking and posting your photos, try the recipes on the awesome blog and this is not only a Afrikaans page, if you don’t understand then write and ask in English, I do it often. This is simply the best page to be on if you want to learn to cook nice food, join in the fun, share you recipes and photos so that we all can learn from each other. Once again Rina, you and your admin team are awesome thank you for this page and well done on gaining over 20 000 members, it’s an awesome achievement.
Makkie Bothma
Baie baie Geluk Dit Is Voorwaar die beste Groep Ooit. Die admin is uitstekend. Die resepte is van bo staande gehalte. WEL GEDAAN JUL IS PUIK ALMAL VAN JULLE.
Sa-eeda Daniels
To an Amazing Lady that started an informative, welcoming, charming group!
Proud to be a part of all this fabulousness!!
Well Done Tanie Rina Kleinhans
Dankie vir die aanvaarding. Ek sien uit na sommer lekker kosmaak! Hier’s ‘n paar wonderlike resepte wat klaar my oog gevang het!
Alta Gunter Van Dyk
Vandag wil ek graag iets sê wat op my hart is.
Hierdie blad van Food Lovers is vir my die aangenaamste blad van alle tye, helpende mense,geen afbrekende kritiek, geen lelike oomerkings aan geen een se kos nie, lojaal aan sy lede,geen lid is meer as n ander een nie;julle admin is kosbaar en waardevol, altyd bereid om te help, mag julle net nog meer lede kry wat julle sal ondersteun en die blad nog meer suksesvol sal maak, en mag julle nog tonne blessings ontvang,dankie Rina en kie
Felicia Durand
Ek wil net graag sê dat die Groep vir my voel soos “Home”. Dis ‘n “Feel Good Page” hierdie met Mense wat jou sonder oordeel help en Koskennis deel. Hartsmense. Dit voel vir my of ek elke nou en dan kan kom na Food Lovers Recipes se Facebook Page en net weer vir ‘n klein rukkie voel ek is Tuis en “escape” van die Lewe se realiteite. Baie Dankie vir ‘n Puik Blad.