

BEESHART RESEPTE
Gestopte beeshart:
1 beeshart
warm water
gemaalde vleis, na smaak
sout en peper na smaak
fyn naaltjies na smaak
1 ui, gekap en bruin gebraai
botter of vet
Plaas die hart vir drie ure in warm water. Sny die hart aan eenkant oop en skep of sny die binneste vleis van die hart uit.
Meng gemaalde vleis, ui en speserye saam.
Stop die hart met die vleismengsel en werk die hart toe met gare of tou. Continue reading
Category Archives: Bees/Beef
BEER GOULASH


BEER GOULASH
1 kg stewing steak cubed
30 ml sunflower oil
2 onions chopped
3 cloves garlic crushed
1 packet of royco hearty beef soup
250 ml water
125 ml beer
50 ml tomato puree
1 ml mixed herbs Continue reading
BEEF CHEEKS AU VIN – THE SIMPLE WAY


BEEF CHEEKS AU VIN – THE SIMPLE WAY
4 portions
2 beef cheeks, washed and dried
1 onion, in quarters
2 cloves garlic
salt
Barbecue spice
2 cups red wine
1 cube beef stock
fresh herbs (I used rosemary and thyme) Continue reading
MAKLIKE BEESVLEISBREDIE


MAKLIKE BEESVLEISBREDIE (varsity kos)
1 kg beeskookvleis, in blokkies gesny, vet af getrim
1 uie en knoffel
braaivleis speserye na smaak
2 beefblokkies opgelos in 700 ml kookwater
paar blertse Worcestersous
gemengde groente van jou keuse
blokkies aartappels
2 eetlepels Knorr beef souspoeier
Continue reading
TENDERIZED STEAK


TENDERIZED STEAK
4 steaks
60 ml Worcestersous
30 ml soet soyasous
90 ml Griekse slaaisous
15 ml suiker
Klits al die bestanddele saam en giet oor die vleis. Marineer vir uur of 3 ure.
Braai vleis op ‘n baie warm plaat. Geur met sout, peper en speserye na smaak.
Bedien saam gekookte kapokaartappels en appel slaai.
Foto: Suenelle Liebenberg
HEERLIKE BOTTER STEAK


HEERLIKE BOTTER STEAK
Vanaand se ete is baie maklik by my. Steak en chips.
200 g sout botter
speserye volgens smaak
Maak saam warm en smeer oor steak. Laat dit so bietjie staan, 4 ure doen ek. Sal sien botter raak hard.
Braai dit op ‘n lekker warm vuur. Dit is vreeslik lekker!!
Resep en foto: Flipkotie Olivier
PREGO BEES STEAK ROLLETJIE


PREGO BEES STEAK ROLLETJIE
As jy Prego rolletjies maak, dan maak jy so. Sit oor die fillet steak net bietjie suurlemoensap, sout en peper en olyfolie en laat dit so marinade vir so lank as moontlik. Braai in vuurwarm griddle pan, so 2 minute aan ‘n kant en laat rus. Sny dan in strips.
Jy maak jou rolletjies warm by 130 ºC terwyl jy jou steak en gekarameliseerde uie maak en dan bedien jy dit warm, met as jy lui is sommer Prego sous uit ‘n bottel.
Foto en resep: Elize de Kock
IDEES VIR GAARMAAK VAN TAAI BEES ROOSTERSTUK

IDEES VIR GAARMAAK VAN TAAI BEES ROOSTERSTUK
Lizl Page:
Ek het ‘n lywige beesboud wat voorberei moet word, maar wat geweldig taai is. Enige voorstelle vir resepte hoe om gaar te maak? Het sy maatjie redelik lank op stadige hitte in oond gebak, maar was steeds nie mooi sag nie.
Tiaan Steyn:
Die probleem met vleis is, as mens ‘n taai stuk vleis gekoop het is hy taai as jy ‘n sagte stuk vleis gekoop het dan is hy sag. Dit is maar ongelukkig hoe dit is. Maar die stoom pot se gaarmaak eerste behoort hom te help, ‘n hupstoot te gee.
Amanda Van der Walt:
Dink nie beesboud gaan in stoom pot pas nie… ek sal dit oornag in ‘n matige oond gaar maak.
Klein Mare:
Oornag in ‘n baksakkie. Continue reading
BRAISED VEAL CHOPS WITH TOMATOES AND PEAS


BRAISED VEAL CHOPS WITH TOMATOES AND PEAS
2 veal shoulder blade chop
1 slice bacon
¼ teaspoon salt
1 teaspoon ground black pepper
1 medium onion
2 clove garlic
1 can tomatoes in puree
1 cup chicken broth
½ cup dry white wine
¼ teaspoon dried sage
1 cup frozen peas
Continue reading
MALEISE BEESKERRIE


MALEISE BEESKERRIE
1 kg beesvleis
3 uie, gekap
2 teelepels fyn knoffel
3 kardamompeule
3 stukke pypkaneel
3 teelepels masala
1 teelepel fyn komyn
2 teelepels borrie
1 eetlepel biryani masala
1 eetlepel fyngerasperde gemmer
1 teelepel fyn koljander
½ pakkie tamatiepasta
2 eetlepels appelkooskonfyt
6 aartappels, in blokke gesny
2 geelwortels, in stukke gesny
kookolie
Continue reading

