

TENDERIZED STEAK
4 steaks
60 ml Worcestersous
30 ml soet soyasous
90 ml Griekse slaaisous
15 ml suiker
Klits al die bestanddele saam en giet oor die vleis. Marineer vir uur of 3 ure.
Braai vleis op ‘n baie warm plaat. Geur met sout, peper en speserye na smaak.
Bedien saam gekookte kapokaartappels en appel slaai.
Foto: Suenelle Liebenberg






