RYS IN DIE OOND
Maak perfek gekookte rys in die oond.
Rys gekook in die oond kook eweredig, sodat jy nie met verbrande rys tot aan die onderkant van jou pot sal eindig nie. U kan bruin rys of wit rys gebruik met hierdie tegniek.
‘n Nederlandse oond is ‘n goeie keuse. Maar jy kan ook ‘n vlak bakkie of pan met ‘n deksel gebruik, solank beide pot en deksel veilig is vir beide stooftop en oond.
As jy nie ‘n pot met ‘n deksel het nie, kan jy ‘n bakkie bedek, dit moet net styf pas en goed werk. Met kookgerei is ‘n deursigtige pot perfek, want jy kan in ‘n oogopslag vertel hoeveel vloeistof in die pot gelaat word. As die deksel stoom verloor of verwyder word, sal dit baie langer neem om dit weer op temperatuur te bring en die rys gekook kry. As jy gelukkig is (dws jy het ‘n goeie oondlig en ‘n skoon oondvenster), kan jy dit nagaan sonder om eers die oonddeur oop te maak. Continue reading
Category Archives: Groente / Vegetables
POEDING LEKKER PATATS
POEDING LEKKER PATATS
Patats wat amper proe soos poeding.
WAARSKUWING: Maak genoeg dit gaan vinnig opgeeet word.
Kook patats half gaar met bietjie water.
Gooi water af.
Sprinkel donker bruinsuiker oor en klontjies botter met bietjie stroop of heuning (ek ver kies heuning dan proe dit nie so erg soet nie) en laat begin kook.
Gooi nou bietjie melk en so kwart tot half teelepel koeksoda by afhangende van hoeveel patats jy het en prut verder. Dit maak ‘n skuim sous in die begin wat sal afkook na ‘n lekker sous toe.
Geplaas deur Tersia Brink
PATATS-PAMPOENKOEKIES
PATATS-PAMPOENKOEKIES
Ek het gestoofde patats en pampoen oorgehad en gister toe sit ek die 2 bymekaar, meng en maak fyn. Toe maak ek gister patats-pampoenkoekies!! Ag, en dit was nou n treat!
2 koppies gaar fyngemaakte patats
2 koppies gaar fyngemaakte pampoen
2 eetlepels suiker
2 eiers geklits
Driekwart koppie koekmeel
Sout
1 eetlepel fyn kaneel
Halwe koppie suiker
Olie om in te braai.
Meng alles saam behalwe kaneel, halwe koppie suiker en olie.
Laat olie warm word en skep eetlepels vol in warm olie.
Hou dop en draai dan versigtig die patatpampoenkoekie om sodra dit bruin onder is. Braai dan verder tot mooi bruin
Skep so 3 eetlepels vol van beslag in pan en sodra albei kante mooi bruin is, plaas op handdoekrol papier sodat die olie geabsorbeer kan word.
Meng die kaneel en halwe koppie suiker en strooi liggies oor elke patatpampoenkoekie soos u dit in ‘n opskepbak plaas.
Ek belowe, dis “fantamagories” heerlik!!
Dit was my eerste probeerslag en dit was n wenner!
Foto en resep: Marietjie van Zyl
ROASTED VEGGIES
ROASTED VEGGIES
2 carrots, cut in rings
2 baby marrows, cut in rings
1 large onion, peeled and sliced in quarters
½ punnet button mushrooms
3 cloves of garlic, sliced
15 cherry tomatoes, quartered
1 sliced butternut, peeled and cubed
100 ml olive oil
10 ml mixed herbs
5 ml salt
5 ml black pepper Continue reading
HETTIE SE SJOE SJOE PASTEI
HETTIE SE SJOE SJOE PASTEI
1/2 koppie suiker
1 eetlepel botter
3 eetlepels koekmeel
1 eier
knippie sout
2 teelepels bakpoeier
1/2 koppie melk
1 groot sjoe sjoe of 2 kleintjies gerasper
(Ek sit dit sommer in Twista)
gemengde kaneel suiker vir bo op Continue reading
BAKED POTATO PUFFS
BAKED POTATO PUFFS
Ek het die resep gemaak vir aandete, maar ek het dit in my klein muffin pan gemaak. My man is gaande oor dit
4 small potatoes, or as needed, quartered.
For the Pastry Dough:
1/2 cup water
1/4 cup butterkosher salt to taste
1/2 cup flour
2 large eggs
1 pinch cayenne pepper
1 pinch freshly grated nutmeg
Place potatoes into a large pot and cover with salted water; bring to a boil. Reduce heat to medium-low and simmer until tender, about 15 minutes. Drain and mash. Set aside. Continue reading
OONDGEBAKTE FENNEL
OONDGEBAKTE FENNEL
Fennel bolle
250 ml room
100 ml hoenderaftreksel
sout en pepper na smaak
cheddar of parmesan kaas
Sny die harde stingels af, en ook die onderkante van die fennel bolle.
Sny in helftes en pak in ‘n oondbak.
Gooi 250 ml room gemeng met 100 ml hoenderaftreksel, sout en peper bo-oor, en rasper cheddar/parmesan kaas bo-oor.
Bak toe vir 30-40min, en 19-15 min oop by 200ºC.
Bedien saam met skaapvleis, vis of hoender as ‘n effense anderste groentegebak.
Resep: Ilze Garbers Jacobs
ELIZE’S OVEN FRIED CHIPS
ELIZE’S OVEN FRIED CHIPS
Par boil potato chips in water for 5 min, drain and refrigerate for 1 hour, spray with olive oil spray.
Bake at 200ºC until brown and crispy.
Enjoy with a sunny side up egg served on steak.
Photo and recipe: Elize de Kock
BEEF CHEEKS AU VIN – THE SIMPLE WAY
BEEF CHEEKS AU VIN – THE SIMPLE WAY
4 portions
2 beef cheeks, washed and dried
1 onion, in quarters
2 cloves garlic
salt
Barbecue spice
2 cups red wine
1 cube beef stock
fresh herbs (I used rosemary and thyme) Continue reading
GARNALE MET PITTIGE RYS
GARNALE MET PITTIGE RYS (PRAWNS)
Garnale:
12 king prawns, koppe af en “deveined”
knoffelbotter vir braai
1 teelepel pietersielie
1 teelepel gekneusde knoffel
Braai in groot pan tot pienk van kleur.
Pittige rys:
olie vir braai
1 ui, klein blokkies gesny
½ rooi soetrissie, in blokkies gesny Continue reading