

GARNALE MET PITTIGE RYS (PRAWNS)
Garnale:
12 king prawns, koppe af en “deveined”
knoffelbotter vir braai
1 teelepel pietersielie
1 teelepel gekneusde knoffel
Braai in groot pan tot pienk van kleur.
Pittige rys:
olie vir braai
1 ui, klein blokkies gesny
½ rooi soetrissie, in blokkies gesny Continue reading










