

KAAS GEVULDE AARTAPPELS
Resep en foto: Mickayla Swart
FOOD LOVERS RECIPES
8 medium groot aartappels
200 g cheddar kaas, gerasper
Kook aartappels vir 20 – 30 minute op hoog.
Sny effens oop en druk bietie plat om holtes te maak vir die kaas.
Plaas lekker teen mekaar in ‘n gesmeerde bakplaat en stooi kaas mildelik oor.
Bak in oond op 180ºC tot al die kaas gesmelt het en bruin begin raak.
Dien op saam ‘n vleisie en en slaai. Heerlik by braaivleis ook.






