HOENDER, BRIE, BOSBESSIE EN PIENK PEPERKORREL PITHIVIER
“Ek is lief vir eksperimenteer, maar versamel soms hope resepte voor ek hulle probeer. Onlangs ‘n mama naweek saam met ‘n vriendin, en haar 40ste verjaarsdag van vroeër die jaar, ook gevier en ek weet sy hou van brie ens… toevallig gekyk na ‘n kosreeks op televisie en gesien hoe Nadiya hierdie maak. As ek haar nie dit sien maak het nie, sou die instruksies my afgeskrik het. Maar dis so eenvoudig en uniek. Kon nie pink peperkorrels kry nie maar google sê die groenes is goeie plaasvervanger. In kort, dis amazing. Dit was te vinnig op om foto te geneem het, maar my vriendin het so na oorspronklike resep se foto gekyk en gesê: well done, joune het sowaar NET SO gelyk!”
2 x 500 g rolle skilferkorsdeeg
3 eetlepels olyfolie Continue reading