

VLA SOOS ULTRA MEL
Like box custard.
150 ml custard powder
cold water
1 liter boiling water
1 tin (397 g) condensed milk
5 ml vanilla essence
Mix the custard powder with a little cold water to a paste in a bowl. Pour the boiling water over the custard mixture and stir well. Add the condensed milk and stir until it thickens. Add the vanilla essence and stir well. It makes about 1.2 liters of custard. Continue reading
Author Archives: Hettie Stoltz
INGELEGDE KNOFFEL


INGELEGDE KNOFFEL
1 kg knoffel losgemaak van huisie
Plaas die knoffeltoontjies in kouewater vir 2 ure en vryf die skilletjies af.
Plaas die knoffel in ‘n erde- of vlekvrye staal pot. Voeg net genoeg water in die pot, totdat die knoffel bedek is met die water. Kook vir 2 minute en dreineer. Pak die knoffel in gesteriliseerde bottels.
Kook saam:
1 ½ koppie suiker
2 koppies asyn
knippie sout
Giet die sous oor die knoffel in die bottels en seël die bottels.
Nota:
Die belangrikste van knoffel inlê, is om slegs vlekvrye staal- of erde potte te gebruik. Continue reading
SPESIALE GRANADILLAKOEK


SPESIALE GRANADILLAKOEK
KOEK
250 g margarien
375 ml strooisuiker
4 groot eiers
750 ml koekmeel
25 ml bakpoeier
1 x 115 g (blikkie) granadillamoes
125 ml granadillasap
250 ml drinkbare granadillajogurt Continue reading
KERSIE KARINGMELKBESKUIT


KERSIE KARINGMELKBESKUIT
Resep: Karin Blignaut
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg bruismeel (of 1 kg meel en 30 ml bakpoeier)
10 ml (2 teelepels) bakpoeier
10 ml (2 teeleels) sout
500 g margarien
1 blik (385 g) kondensmelk
125 ml (½ koppie) bruinsuiker
500 ml (2 koppies) karringmelk of amasi
100 g rooi kersies, gekap (ek het helfte groen helfte rooi kersies ingegooi)
100 g pekanneute, gekap Continue reading
HETTIE SE SJOE SJOE PASTEI


HETTIE SE SJOE SJOE PASTEI
1/2 koppie suiker
1 eetlepel botter
3 eetlepels koekmeel
1 eier
knippie sout
2 teelepels bakpoeier
1/2 koppie melk
1 groot sjoe sjoe of 2 kleintjies gerasper
(Ek sit dit sommer in Twista)
gemengde kaneel suiker vir bo op Continue reading
NAARTJIE VODCA CIDER


NAARTJIE VODCA CIDER
10 liter water
4 aartappels
4 naartjies
250 ml skoon oros
1 kg bruinsuiker
15 ml gis
Giet 9 liter water in ‘n emmer. Kook 1 liter water, los suiker op in kookwater en voeg by ander water in emmer. Rasper aartappels met skil en al en meng in emmer. Skil naartjies en sit die skille in die emmer, verpulp die naartjies, meng ook by in emmer. Voeg oros by en roer alles baie goed. Strooi gis bo oor, moet nie weer roer nie. Maak emmer net liggies toe.
Los vir 3 dae sonder om te roer, loer of proe. Na 3 dae het jy jou vodca wat skop.
Kannie wag om myne te proe nie. Cheers.
Resep: Julia Venter
BEER GOULASH


BEER GOULASH
1 kg stewing steak cubed
30 ml sunflower oil
2 onions chopped
3 cloves garlic crushed
1 packet of royco hearty beef soup
250 ml water
125 ml beer
50 ml tomato puree
1 ml mixed herbs Continue reading
PFEFFERNUSSE – GERMAN PEPPER NUT COOKIES


PFEFFERNUSSE – GERMAN PEPPER NUT COOKIES
½ cup butter, softened
¾ cup light brown sugar
¼ cup molasses
1 egg
2 ¼ cups all purpose flour
½ teaspoon baking soda
½ teaspoon kosher salt
½ teaspoon cinnamon
½ teaspoon anise seed (as finely crushed as possible)
½ teaspoon freshly ground black pepper Continue reading
KERRIE SOSATIES


KERRIE SOSATIES
Een van my beste kos-herinneringe toe ek nog in die huis was is die kerrie-sosaties wat ek en my ma van skaapboud gemaak het. Met vandag se vleispryse is dit ongelukkig nou ‘n luukse. Maar wat ‘n heerlike bederf is hierdie sosaties nie!
Ek gebruik Pork Belly saam met die skaapboud, vir ekstra smaak, en natuurlik vir die vetjie. Dit rek ook die duurder skaapvleis bietjie. Ek marineer die skaapvleisblokkies en pork belly blokkies in twee aparte marinades. Dit gee ‘n lekker smaak-kombinasie.
Skaapboud Sosaties Continue reading
COURGETTE SALAD (ZUCCHINI)


COURGETTE SALAD (ZUCCHINI)
1 small / half zucchini cut in pieces
cucumber cut into pieces
10 olives in pieces
2 bars of onion in ringlets
piece of rammanas (or radish) in pieces
sweet chili sauce
1 tablespoon ginger pieces
salad dressing
pepper
origanum
basil
Mix well together and enjoy.
Photo and recipe Annet Geelhoed

