FUDGE- EN NEUTESKYWE
185 g (330 ml) koekmeel
100 g (125 ml) suiker
125 g (125 ml) botter
Sif meel, voeg suiker by.
Vryf botter in om deeg te vorm.
Druk vas in gesmeerde pan. Continue reading
Category Archives: Klein Koekies, Tertjies / Biscuits, Tartlets
DROëVRUGTEBLOKKIES
DROëVRUGTEBLOKKIES
250 g botter
500 g versiersuiker
250 g klapper
125 g vrugtekoekmengsel
2 eiers geklits
1½ pak mariebeskuitjies fyn gebreek
5 ml vanilla
1 g sout
Smelt botter voeg versiersuiker by. Roer klapper, vrugte en eiers in
Kook vir 5 minute terwyl geroer word.
Haal van die stoof af en voeg die res by.
Druk in gesmeerde pan vas en sny in blokkies.
Laat koud word, haal uit die pan en verpak.
Resep: Marie Greyling
EASY CHOCOLATE CHIP COOKIES
CHOCOLATE CHIP COOKIES
230 g butter
200 g brown sugar
2 eggs
1 teaspoon vanilla essence
360 g cake flour
5 ml bicarbonate of soda
2 ml salt
200 g chocolate chips or chopped chocolate
Preheat oven to 180°C.
Cream the butter and brown sugar.
Add the eggs and vanilla essence and beat well.
Sift together the cake flour, bicarbonate of soda and salt.
Add dry ingredients to wet batter and mix until barely combined.
Fold in the chocolate chips or chopped chocolate.
Form into 4 cm balls, place on baking sheet and lightly press flat.
Bake 12 to 15 minutes (12 minutes will yield a softer cookie, 15 minutes more crispy).
Recipe: Amanda Cook
KOEKIES, KARAMEL EN ROOMTERT
KOEKIES, KARAMEL EN ROOMTERT
250 ml “Orley Whip” (styf geklop)
1 blik karamelkondensmelk
koekies van jou keuse (ek het tuisgebakte shortbread en “crunchies” gebruik)
Krummel die koekies lekker fyn. Plaas helfde van die koekies onder in ‘n tertbak. Plaas ‘n ½de van die styfgeklitsde room oor die koekies gevolg deur die ½de van die karamelkondensmelk oor die room. Dit sukkel ‘n bietjie, so ek het dit effe ingemeng in die room in. Herhaal tot al die room, koekies en karamel klaar is. Plaas die tert in die yskas vir ‘n paar uur of oornag en geniet.
Resep en foto: Michelle van der Westhuizen
SJOKOLADE VIERKANTJIES
SJOKOLADE VIERKANTJIES
125 ml margarien
500 ml versiersuiker
50 ml kakao
1 eier
1 pak Marie- of Tenniskoekies
5 ml vanilla geursel
Breek die koekies in klein stukkies. Continue reading
OREO KOEKIES
OREO KOEKIES
1 koppie sagte margarien
1 koppie suiker
1 eier
1 teelepel vanilla
2 koppies koekmeel
¾ koppie kakao
1½ teelepel bakpoeier
sout
Meng margarien en suiker tot liggeel, Voeg eier en vanilla by. Meng goed.
Sif meel, kakao, bakpoeier en sout. Voeg bietjies by eiermengsel. Maak toe met plastiek en laat rus vir ‘n uur.
Oond op 180°C .
Rol versigtig uit want dis baie bros en druk uit. Bak 12 min. Continue reading
RICE KRISPIES EN GRONDBOONTJIEBOTTER VIERKANTE
RICE KRISPIES EN GRONDBOONTJIEBOTTER VIERKANTE
4 koppies Rice Krispies
125 ml stroop
125 ml grondboontjiebotter
2 ml sout
Kook stroop 1 minuut, haal van hitte af en roer peanut butter en sout by. Roer dit deur die Rice Crispies. Druk stewig vas in gesmeerde pan en verkoel.
Sny in blokkies. Kan ook gesmelte sjokolade oor smeer.
Resep geplaas deur Amanda Burger
PFEFFERNUSSE – GERMAN PEPPER NUT COOKIES
PFEFFERNUSSE – GERMAN PEPPER NUT COOKIES
½ cup butter, softened
¾ cup light brown sugar
¼ cup molasses
1 egg
2 ¼ cups all purpose flour
½ teaspoon baking soda
½ teaspoon kosher salt
½ teaspoon cinnamon
½ teaspoon anise seed (as finely crushed as possible)
½ teaspoon freshly ground black pepper Continue reading
HERTZOGGIES IN ‘N PAN
HERTZOGGIES IN ‘N PAN
Deeg:
125 g botter
160 g (190 ml) strooisuiker
3 eiergele
300 g (535 ml) bruismeel
30 ml yswater
Vulsel:
200 g appelkooskonfyt
Bolaag:
3 eierwitte
50 g (60 ml) strooisuiker
160 g klapper
Verhit oond tot 180 °C. Continue reading
MACARONS
MACARONS
70 g eierwit
40 g stooisuiker
100 g versiersuiker
60 g amandelmeel, 3 maal gesif
½ teelepel karamelgeursel
geel koekkleursel, ek het goud gebruik
Voer bakplaat uit met bakpapier of gebruik silikoonbakmat.
Klits eierwitte tot sagte punte in ‘n skoon glasbak.
Voeg strooisuiker by en klits tot stywe punte vorm.
Meng geursel en kleursel by eiermengsel.
Sif meel en versiersuiker drie keer goed saam (baie belangrik).
Vou nou meelmengsel stadig by eiermengsel en meng stadig en goed deur.
Die mengsel moet soos nat sand wees – nie te slap nie. Continue reading