

OONDGEBAKTE BOTTERSKORSIE EN PREI (BYGEREG)
1 kg botterskorsie, geskil en blokkies gesny
1 Bos preie (leeks), gewas en in diagonale skyfies gesny
olyfolie
Ina Paarman Green Onion Seasoning
Ina Paarman Garlic Pepper
6 takkie vars roosmaryn
Verhit oond tot 200°C.
Plaas 3 – 4 eetlepels olyfolie in ‘n oondpan en plaas in die warm oond tot kookwarm. Versprei die gesnyde preie in die pan en plaas pan terug in oond vir 10 minute. Plaas intussen die pak met botterskorsie vir 4 – 5 minute in die mikrogolfoond op 100% krag. Continue reading








.jpg)


