Ons het donkiejare gelede, toe ek kooklesse geneem het die heerlikste Creamed Brussels Sprouts gemaak.
Sny die sprouts in die helfte en dan stoom jy dit tot sag.
Dan smelt jy botter en room saam, gelyke dele, so 100g van elk, voeg bietjie gegeurde sout en peper by en laat dit opkook.
Voeg die sprouts hierby en mash dit dan. Heerlik.
King’s Cooking School
Foto: Internet