

GIDEON SE KAIINGS
Ek kon nie meer my lus hou vir n lekker krakerige crackling nie en vandag het hulle gekry en tog te heerlik gekom lekker krakerig
Sny die varkvelle in blokkies nadat die meeste vet afgesny is
Pak op n bakplaat wat met foelie uitgevoer is nadat ek dit alkante met olyf olie en sout gesmeer het
As dit uitgepak is sprinkel liggies met n bietjie koeksoda en paprika asook n bietjie chilliepoeier na smaak
Dis heerlik as dit in die oond was vir 10 tot 15 min op 200 ºC en dan vir n klein rukkie gegrill was.
Pak dit uit op handoek rol om effe te dreineer.
Foto en resep: Gideon Louw











