

KARRINGMELKBESKUIT (HEATHER)
Basiese mengsel
1 kg koekmeel (6 koppies)
50 g bakpoeier
7,5 ml sout
1 ½ koppie suiker
Nou vir die erste stap.
In potjie op stoof smelt 500 g stork bake of botter.
As begin prut, sit stoof af en voeg dadelik 500 ml karringmelk by.
Voeg ook 2 teelepels vanilla in, roer goed deur en voeg by jou droë basiese mengsel van bo.
Variasies:
Vir gewone karringmelk – voeg 1 koppie koekmeel by basiese mengsel.
Vir muesli – voeg 3 koppies muesli by basiese mengsel.
Vir all branbeskuit – voeg 3 koppies fyn all bran en 1 koppie sonneblompitte wat eers in pan geskroei is, by basiese mengsel.
Gebruik helfte nutty wheat en helfte koekmeel in plek van koekmeel en voeg 1 koppie lynsaad en 1 koppie rosyne by. Continue reading
Author Archives: Sonja
SEMELBESKUIT

250g botter gesmelt,
4 koppies self raising flour,
6 koppies semels,
1 en half koppie bruin suiker,
500ml room (ek gebruik ideal melk en minder suiker) Continue reading
HEATHER SE FLUWEELPOEDING


HEATHER SE FLUWEELPOEDING
In Kenwood klits:
4 eiergele
¾ k suiker
¾ k maisina
¼ t sout
Op stoof kook:
4 koppies melk
4 eetl stork bake Continue reading
MA ALET SE SJOKOLADE- WORTELKOEK


MA ALET SE SJOKOLADE- WORTELKOEK
150 gram okkerneute of pekaneute (grof gekap)
150 gram botter
150 gram (200 ml) bruinsuiker
75 gram (1/3 koppie) strooisuiker
3 eiers
8 ml vanielje
425 ml bruismeel
200 ml koekmeel
62,5 ml kakao
5 ml koeksoda
45 ml melk
5 middelslag wortles grof gerasper
150 gram kooksjokolade gekap Continue reading
MAALVLEISPOFFERTJIES
MAALVLEISPOFFERTJIES
250 ml melk
2 eiers
125 ml olie – klits saam
250ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
2 ml fondor Continue reading
SWEETIE PIES

SWEETIE PIES
(12 lekkers)
200 g donkersjokolade, gesmelt
8 gelatien-velle (kyk by jou supermark se gebak-afdeling)
200 ml koue water
400 g (480 ml) strooisuiker
100 ml warm water
2 ml sout
30 ml haselneut-likeur of 10 ml vanieljegeursel
10 g haselneute, gekap
10 ml pienk koskleursel
12 karamelgeur Marie-koekies Continue reading
PAMPOENGEDOENTE

PAMPOENGEDOENTE
3 koppies gaar pampoen
1 koppie meel
150 ml suiker
1 koppie room
5 ml sout
15 ml bakpoeier
2 eiers geklits Continue reading
MALIE SE MELKTERT


MALIE SE MELKTERT
Stel die oond op 180ºC
SMEER KORS
150 ml koekmeel
1 teelepel bakpoeier
Knippie sout
2 eetlepels Rama
2 eetlepels Canola of Sunflower olie
2 groot eiers
1 eetlepel suiker
Klits eiers, suiker, rama en olie baie goed.. Voeg droee bestanddele by en meng goed. Gebruik agterkant van lepel om deeg in gesmeerde oondpan of groot oondvaste glasbak te smeer.
(kante en bodem) Moenie te dik smeer nie die deeg rys baie. Hou eenkant en maak die vulsel. Continue reading
Amazing Chocolate Choux Puffs
Amazing Chocolate Choux Puffs
Choux Puffs:
1 Cup Water
1 Cup Cake Flour
100g Butter or Margarine
4 Eggs
1 Tbls Vanilla Essence
Pinch of Salt
Filling:
500ml Fresh cream
1 Can Caramel Continue reading
SOET-SUUR LEWER


SOET-SUUR LEWER
500 g lewer skoongemaak, buisies verwyder en repies gesny
Laat vir 30 minute in melk week.
Dreineer.
¾ koppie koekmeel
sout, peper en rooipeper
een ui
knoffel na smaak
repies groen of rooi soetrissies
gekapte seldery
⅓ koppie sojasous
sap van 1 suurlemoen
3 eetlepels suiker
1 koppie water
Meng koekmeel, sout, peper en rooipeper goed en bedek al die lewerrepies met dit.
Sny een ui in dik ringe, braai in olie tot deurskynend.
Voeg knoffel na smaak by, braai paar minute en skep uit.




