

SPAGHETTI MET MAALVLEIS
500 g spaghetti
1 ui , opgesny
1 green pepper , opgesny
Olie
1/2 pak bacon , opgesny
500 g beef mince
100 g tomato paste
Sout en peper swart na smaak
En dan so +- 3 eetlepels van elk
Chutney
Worcestershire sous
Tamatie sous
1 eetlepel sweet Indonesia soy sauce Continue reading
Author Archives: Sonja
MARY ANNE SE STERKOEKIES


MARY ANNE SE STERKOEKIES
1 kop suiker
250g margarien
1 kop olie
1 eier
10 ml vanielje geursel
2 teelepels bakpoeier
4 kop koekmeel
Afronding
Kleurstrooisels
Suiker Continue reading
ROOI SOETRISSIE CREME FRAICHE EN SUURLEMOENSOUS


ROOI SOETRISSIE CREME FRAICHE EN SUURLEMOENSOUS
Gister hierdie sous vir eerste keer gemaak, saam met hoenderborsies. Moet sê dit het baie lekker uitgekom. Het nie rooi soet rissie gehad nie, het groen gebruik en het ook room in plek van creme – fraiche.
½ rooi soetrissie, dun repies gesny
1 gekapte ui
3 ml kerriepoeier
15 ml koekmeel
10 ml hoenderekstrakpoeier
150 ml kookwater
60 ml creme fraiche of room
2 tot 3 skywe suurlemoen
sout en varsgemaalde swartpeper
Braai die rooi soetrissie in in ‘n bietjie olie.
Braai ‘n gekapte ui en voeg 3 ml kerriepoeier by.
Voeg dit by die soetrissie. Continue reading
MIKROGOLF LUI-HUIS-VROU-DEGIE

MIKROGOLF LUI-HUIS-VROU-DEGIE
Hier is myne:
ek vat een eier en meng dit met meel en bakpoeier meel hoeveelheid hang af hoe groot jou bak vleis is.
Meng dit en gooi dan water by roer alles dit moet loperig wees want ek gooi dit oor met maatbeker oor vleis.
Strooi gerasperde kaas bo oor en bak in mikrogolf of oond tot degie bruin is, dis heerlik!
RESEP: Estelle Coetzee
FOTO: Benhet Nieuwenhuis
PETRO SE LEMON MERINGUES


PETRO SE LEMON MERINGUES
VULSEL
1 blik kondensmelk
125 ml vars suurlemoensap
2 eiers, geskei
60 ml strooisuiker vir meringue
KORS
250 ml koekmeel, ongesif afgemeet
30 ml mielieblom
30 ml versiersuiker
knypie sout
125 g botter
Stel oond op 180°C.
Maak kors:
Sif koekmeel, mielieblom, versiersuiker en sout saam en vryf botter daarin om ‘n deeg te vorm.
Druk op die boom en teen die wande van ‘n tert bord met ‘n volume van 1,5 l.
Prik goed en bak 7 – 8 minute in die middel van die oond todat dit begin verbruin.
Haal uit en maak vulsel.
GESONDE WEERGAWE VAN ‘N AARTAPPELGEREG


GESONDE WEERGAWE VAN ‘N AARTAPPELGEREG
6 Meduim aartappels in skywe gesny.
1 groot ui.
1 pakkie vars spinasie gewas en ontstam.
Sny in repe en laat le hul 15 min bedek met kookwater. Dreineer.
Sit een lagie aartappelskywe onder in bak en sprinkel 1 pak bruin uiesop poeier bo oor. Sny die ui in skywe en pak bo op en dan die spinasie.
Gooi nog n bietjie growwe peper op.
Boonste lagie kry weer aartapelskyfies en laaste 3 koppies room.
Bedek en bak in oond by 200grade vir uur en half.
Bak van bo die laaste 10 min.
BRON: Yvonne Steyn
LIEZL SE SAMPIOENSOUS


LIEZL SE SAMPIOENSOUS
1 liter plain joghurt
1pakkie sampiejoene opgekap
1 groterige ui fyngekap
2 e fyn knoffel
2e botter
2 e fyn knoffel
2e sweetchillie sous
1 suurlemoen se sap
Sout en peper na smaak Continue reading
CHICKEN AND PINEAPPLE STIRFRY


CHICKEN AND PINEAPPLE STIRFRY
I start with a bit of olive oil in the wok.
Fry:
½ a sliced onion with red and green pepper
1 heaped tablespoon of fresh ginger
1 clove of garlic chopped
I then add the chicken (pre-cut into thin slices and pre-spiced with a bit of salt and pepper and some chicken spice)
Once the chicken is semi cooked, add julienne veg (food lovers market sell the pre-sliced veggie packs). Continue reading
MAKLIKE BILTONG- OF MOSSELSOP


MAKLIKE BILTONG- OF MOSSELSOP
Hier is n maklike mosselsopresep waar jy die mossels net met biltong vervang.
Ek maak sommer uit my kop.
500 ml dun gesnyde biltong of 2 blikke mossels, olie afgegooi,
1 pakkie sampioensoppoeier
500 ml room
bietjie knoffel
1 liter melk
Continue reading
PETRE SE MONKEYGLAND-SOUS


PETRE SE MONKEYGLAND-SOUS
Helfte van 1 groot ui fyn gekap
3 eetlepels elk groen, rooi en geel soetrissies
8 sampioene gekap
Grof gemaalde swartpeper na smaak
Soteer bogenoemde totdat uie deurskynend is.
Voeg die volgende by:
4 eetlepels elk
Blatjang
Tamatiesous
Mayonnaise
1 eetlepel Worcestersous
Kook goed deur.
Maak 1 pakkie bruin uiesoppoeier in 500 ml water aan.
Voeg by mengsel en kook tot dik.
Voeg 2 tot 3 eetlepels suiker by en kook vinnig deur..
Resep en foto: Petré Van Jaarsveld

