

LIEZL SE SAMPIOENSOUS
1 liter plain joghurt
1pakkie sampiejoene opgekap
1 groterige ui fyngekap
2 e fyn knoffel
2e botter
2 e fyn knoffel
2e sweetchillie sous
1 suurlemoen se sap
Sout en peper na smaak
Sout en peper na smaak
Soteer die uie saam met die sampiejoene en voeg al die bestandele by en maak goed warm !
BRON: Liezl Louw






