Adam Cloete – skil en sny aartappels in helfte. Kook of mikrogolf dit tot gaar. Dit kan mos voor die tyd gedoen word. Op die laaste braai jy die gaar aartappels in diepolie tot crisp. Jy het heerlike goue gebakte aartappels, wat baie goed saam met jou ander kos sal gaan, in ‘n jiffie. Toets dit in die week wat kom om jouself gerus te stel dat dit sal werk Continue reading













