Kyk net na hierdie lekker sardien in tamatiesous poffertjies
1 blik sardiens in tamatie sous
2 koppies koekmeel ( gesif)
2 teelepels bakpoeier
2 eiers (geklits)
sout en vis speserye na smaak
bietjie melk of water om te meng Continue reading
Kyk net na hierdie lekker sardien in tamatiesous poffertjies
1 blik sardiens in tamatie sous
2 koppies koekmeel ( gesif)
2 teelepels bakpoeier
2 eiers (geklits)
sout en vis speserye na smaak
bietjie melk of water om te meng Continue reading→
PASTA ALA PORK
Cook tagliatelli
Cut 2 large onions and cut rings and fry in ore-heat olive oil that already has salt pepper parika and thyme in.
Slice green, yellow and red peppers and add to onions
Dice 2 tomatoes (large) and add to mix
Slice and add 2-3 knackwurst and 4 pork loins chops and add
Put on the lid at medium heat for 15 minutes
Layer taglatheli, mozarella cheese and mix and place in pre-heated oven till the cheese is melted
BRON- Sonja Beatrix Coetzer


DIE DORS BREKER – SUURLEMOENSAP
Hierdie een is nou niks met Vleis te doen nie…MAAAAAR…
DIT is die LEKKERSTE sappie wat ek nog gedrink het…
Sal nie weer vir my kinders gas koeldrank gee om te drink nie..
2 Groot suurlemoene of 4 medium/klein
1 stuk gemmer wortel fyn gekerf
2 eetlepels fyn kaneel
250 ml Flax seed oil
4 knoffelhuisies
1 liter heuning…(GEEN SUIKER)
Skil een groot suurlemoen af en haal die pitte uit.of 2 medium/kleines
Sny die ander een of 2 in skywe MET SKIL…en haal pitte uit,
Plaas nou die Olie, en die res van die bestandele (BEHELWE HEUNING) in n voedselverwerker, en maak alles baie fyn…keer dit uit in ‘n mengbak, en klits die 1 liter heuning daarby….en klits goed deur.
Bere in die yskas…
Neem een eetlepel 3 x per dag OF meng dit 1 op 10 met water, en ys…en jy het die lekkerste sap om te drink vir die dors…
Resep en foto – Stefaans Blaauw


CHOCOLATE AND CRANBERRY CHEESECAKE
5 min 4 ingredient no bake cheese cake.
370 g cream cheese (room temp – this is important!) you can use the new PicknPay Cream cheese range (Cranberry and Chocolate or Pineapple flavour)
400 g tin of sweetened condensed milk
250 ml thickened cream or I used Coconut Cream for this one
1/3 cup of lemon or lime juice. Continue reading→
MARIAN SE STEAK POTJIE
Resep en foto: Marian van Deventer
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het vier groot tenderise steakS gevat en dit gesmeer met olyfolie, soyasous, paar druppels sesameolie, balsamic vinegar en vars tiemie en roosmaryn wat ek eers saam gemeng het. Dit oornag in yskas gesit. Die volgende dag sny in repies en sny al die senings uit as daar is. Continue reading→
FARIEDA’S CHOCOLATE CAKE
2 cups sugar
4 eggs
½ cup oil
1 teaspoon vanilla essence
3 cups selfraising flour
4 teaspoons baking powder
250 ml cocoa
½ teaspoon bicarbonate of soda
1 cup milk Continue reading→


TUMERIC BABY POTATOES WITH STEAK
Tumeric baby potatoes roasted in butter and garlic.
I peel the potatoes (my husband don’t like the skin) then I boil with salt and 1 teaspoon tumeric until they almost soft. Drain potatoes, mix with 2 tablespoons of butter and 1 teaspoon crushed garlic in baking dish. Bake until nice and crispy.
Steak – I sealed each side in a hot non stick pan. Then simmer on low heat with dark soya and a ½ cup Jimmy sauce.
Nice sticky bbq taste.
Recipe and photo: Annie Williams
TUISGEMAAKTE KNOFFELGEGEURDE OLIE
Om gegeurde olies te maak wat jy in jou kos kan gebruik is maklik, handig en lyk baie mooi op ‘n kombuisrak as jy dit in ‘n mooi bottel of fles gegooi het. Dis ook ‘n oulike manier om die kruie wat jy in jou tuin kweek te gebruik.
‘n Goeie kombinasie vir ‘n braaivleis bedruipolie is Lourierblare, roosmaryn en knoffel. Daar is verskillende metodes van hoe om knoffel gegeurde olie te maak. Ons deel twee met julle wat so maklik is dat enige iemand dit kan probeer: Continue reading→

WENKE VIR GEROESTE PANNE EN POTTE
Retha Ingel Marais – spuit jou pan met Zeb vir koue oonde, plaas die panne in ‘n plastieksak oornag en was dit goed af die volgende dag. Plaas die panne in die oond om goed droog te word. Sal van die roes en ou vuilgoed ontslae raak. As jy bang is vir die yster,voer die pan met bakpappier (amper soos waspapier maar sonder die was).
Lynette Jonck Ellis – Jy kan gerus asyn en koeksoda ook probeer. Dit help om roes te verwyder.
Marietjie van der Merwe – ek het net sulke ou panne en ek skuur hulle maar met asyn en koeksoda. Continue reading→


BRIE KAASBROODJIE
Foto: Elmarie van Dalen
My man Thomas se eie resep.
2 koppies volgraan meel
2 koppies koekmeelblom
3 koppies witbroodmeel
1 teelepel sout
2 teelepels bruinsuiker
40 ml olie
2 koeverte korrel suurdeeg
louwarm water
250 g Brie of Cammembert kaas Continue reading→
You cannot copy content of this page
