

APPLE PIE CUPCAKES
1 box of vanilla cake mix (prepare according to box) or prepare your own
1 can of Apple pie
1 teaspoon of Cinnamon (more if u like it stronger)
Combine cake and add apples and mix in cinnamon. U can prepare it as a cake or cupcakes. Continue reading
Author Archives: Linda Venter
BACON DELIGHT MUFFINS


BACON DELIGHT MUFFINS
Ons aandete was Bacon delight muffins as groente muffin .. rump steak en mengelslaai
2 cups sweet potato .. cooked and diced snd drained
250 g bacon diced and fried
2 tablespoon melted butter
2 tablespoon chopped spring onion .. i grated normal onion and fried with bacon
2 tablespoon green and red pepper. . only used red
3 tablespoon self raising flour
4 beaten eggs .. i added 1 more egg due to have more sweet potato Continue reading
EKONOMIESE SOUTTERT
EKONOMIESE SOUTTERT
Stel Oond 180 gr C.
Druk een groot pak chips fyner [geur van jou keuse] en gooi onder-in gesmeerde, diep tertbak, wat in oond kan gaan.
In aparte bak:
druk een blikkie beef fyner
en voeg 1 gekapte, klein, ui by
halwe k gerasperde kaas,
en 1 E droee pietersielie.
Skep op chips in oondbak. Continue reading
ESTELLE SE FLOPVRYE SKONS


ESTELLE SE FLOPVRYE SKONS
2 koppies meel
2 eetlepels suiker
4 gelykvolle teelepels bakpoeier
¼ teelepel sout
1 eier
¼ koppie olie
½ koppie melk Continue reading
GEROOKTE SNOEKTERT
GEROOKTE SNOEKTERT
Kors.
440 ml koekmeel
knippie bakpoeier
4 ml sout
125 gram botter
1 eier
25 ml olie Continue reading
KANEEL PATAT “CHIPS”


KANEEL PATAT “CHIPS”
FOTO – Wilna Dorfling
FOOD LOVERS RECIPES
Hierie is baie lekker.
2 patats geskil en in skyfies gesny
3 eelepel olyf olie
1 eetlepel rou heuning
2 teelepel vanilla ekstrak
1 teelepel kaneel
Verhit die oond tot 190ºC.
Plaas “chips in ‘n bakkie.
Meng al die ander bestanddele in ander bakkie goed en skep oor die “chips”
Sorg dat elkeen lekker bedek is.
Verspry goed op bakplaat en bak so 30-40 min tot sag en effe “crispy” Continue reading
ELIZE SE SJOKOLADEKOEK


ELIZE SE SJOKOLADEKOEK
2 koppies koekmeel
125 g Stork bake
3 eiers
1 teelepel koeksoda
1 teelepel kremetart
1 teelepel sout
½ koppie suiker
1 koppie strooisuiker
2 teelepels karamel geursel
½ koppie karringmelk( ek gebruik volroom maas)
¼ koppie kakao aangemaak met ½ koppie kookwater laat afkoel! Continue reading
“DINNER FOR ONE” / ETES VIR EEN


“DINNER FOR ONE” / ETES VIR EEN
Zuri Roos – Sedert my man se dood is ek in daardie posisie. Ek hou van lekker eet, maar kook vir een??
My beste wenk is:
As jy ‘n oond het, stel dit op 180°C, was en sny ‘n klompie groente op, (alles werk – broccoli, aartappels, brusselse spruite, soetrissies, ens.).
Voer ‘n groot bak uit met bakpapier. Meng die groente in ‘n bak met olyfolie en ‘n geursout, en rangskik in die bak.
Geur ‘n paar stukke hoender met iets anders, soos peri-peri-sous en rangskik saam in die bak. Gooi water of hoenderaftreksel by.
Bak die hele boksemdaais in een oondskottel vir sowat 45 minute.
Kap ‘n lekker ryp tamatie op met basielkruid en uie vir slaai.
Siedaar, ‘n gesonde maaltyd met min skottelgoed en geen geroer in potjies op die stoof nie. Continue reading
KOEKIES – BASIS RESEP VIR GEBRUIK VAN FONDANT


KOEKIES – BASIS RESEP VIR GEBRUIK VAN FONDANT
Ek het letterlik verlede week die laaste van my Kersfeeskoekies geëet wat ek gemaak het. In ‘n lekker lugdigte houer kan jy nie verkeerd gaan nie. Dit hang natuurlik af van jou koekiebasis resep
Ingredients
200g soft butter
100g castor sugar
2 tsp lemon zest
300g cake flour
A pinch of salt (only if using unsalted butter)
1–2 Tbsp cold water (if needed) Continue reading




