APPLE PIE CUPCAKES

Apple pie cupcakestested
APPLE PIE CUPCAKES
1 box of vanilla cake mix (prepare according to box) or prepare your own
1 can of Apple pie
1 teaspoon of Cinnamon (more if u like it stronger)
Combine cake and add apples and mix in cinnamon. U can prepare it as a cake or cupcakes.
Of making a cake remember to line it with baking paper or grease it.
Sprinkle with sugar and Cinnamon on top
Bake at 160 degrees fan-forced for 50min but check on it depending on oven
BRON – Di Bo




BACON DELIGHT MUFFINS

Bacon delight muffinstested
BACON DELIGHT MUFFINS
Ons aandete was Bacon delight muffins as groente muffin .. rump steak en mengelslaai
2 cups sweet potato .. cooked and diced snd drained
250 g bacon diced and fried
2 tablespoon melted butter
2 tablespoon chopped spring onion .. i grated normal onion and fried with bacon
2 tablespoon green and red pepper. . only used red
3 tablespoon self raising flour
4 beaten eggs .. i added 1 more egg due to have more sweet potato

Mix all in mixing bowl.. Spoon in muffin pan and bake @ 180 degree for 10 to 15 min. Place on platter and serve.
Add sweetcotn and sausage
Notes: ek het meer as 2 koppies patats gehad so 2 en half en het perfek gewerk.

FOTO – Anzel Viljoen




EKONOMIESE SOUTTERT

souttert louisetested

EKONOMIESE SOUTTERT
Stel Oond 180 gr C.
Druk een groot pak chips fyner [geur van jou keuse] en gooi onder-in gesmeerde, diep tertbak, wat in oond kan gaan.
In aparte bak:
druk een blikkie beef fyner
en voeg 1 gekapte, klein, ui by
halwe k gerasperde kaas,
en 1 E droee pietersielie.
Skep op chips in oondbak.

Klits saam:
4 eiers
375 ml melk, sout en peper.
Gooi bo-oor beef- mengsel en bak vir 30-45 min tot gaar en uitgepof en bruin.
Geniet saam met vars slaai van jou keuse.
Foto:  Louise Groenewald
Nota:  Ek het nie bully beef gebruik nie, maar hamrol in blokkies gesny.




ESTELLE SE FLOPVRYE SKONS

Flop vrye sconestested
ESTELLE SE FLOPVRYE SKONS
2 koppies meel
2 eetlepels suiker
4 gelykvolle teelepels bakpoeier
¼ teelepel sout
1 eier
¼ koppie olie
½ koppie melk

Meng die meel, suiker, bakpoeier en sout. Ek is lui om te sif so ek gooi dit alles in bak en roer met whisk net om lig in die meel te sit. Neem koppie en breek een eier (dit is gewoonlik ¼ koppie) maak die koppie tot half vol met die olie en dan vol met melk (suur melk help ook om die bakpoeier lekker te aktiveer so as ek het vervang ek die melk met suur/dik melk) gooi die nat bestandele by die droë bestandele (moet nie oormeng nie) rol uit (druk sommer met vingerpunte koekroller is geneig om die deeg te oormeng) so 2-3 cm druk uit die verlangde grote verf met eier.
Bak vir 20 min teen 180°C tot so goud bruin.

BRON – Estelle Krüger Van Pletzen




GEROOKTE SNOEKTERT

Gerookte snoekterttested

GEROOKTE SNOEKTERT
Kors.
440 ml koekmeel
knippie bakpoeier
4 ml sout
125 gram botter
1 eier
25 ml olie

Metode
Voorverhit die oond tot 180 grade
Vir die kors, sif die droee bestandele saam. Vryf die botter met jou vingepunte in die meel of sny dit in tot soos broodkrummels lyk. klop die eier en die olie saam, voeg dit by die meelmengsel en meng met n mes tot n sagte deeg. Druk die deeg in n gesmeerde tertbord.

Vulsel
50 gram botter
50 ml koekmeel
4 ml mosterdpoeier
500 ml melk
500 ml cheddardkaas gerasperd
3 eiers geklits
500 ml gerookte snoek gevlok
10 ml fyn gekapte pietersielie

Metode
Vir die vulsel, smelt die botter in n kastrol, voeg die meel en mosterd by en roer deeglik. Voeg die melk by, verhoog die hitteen roer aanhoudend tot die mengsel verdik. Verwyder van die hitte en roer die kaas by tot die meeste kaas gesmelt het. Laat effens afkoel. roer die geklitste eier by. roer voordurend. Voeg laastens die snoek en pietersielie by, roer deeglikdeur en keer uit in die gevoerde tertbord. Bak vir 30-40 min tot gestol. Sit voor met vars groente slaai.

FOTO – Hannie van der Merwe




KANEEL PATAT “CHIPS”

Patat Chipstested
KANEEL PATAT “CHIPS”
FOTO – Wilna Dorfling
FOOD LOVERS RECIPES
Hierie is baie lekker.
2 patats geskil en in skyfies gesny
3 eelepel olyf olie
1 eetlepel rou heuning
2 teelepel vanilla ekstrak
1 teelepel kaneel

Verhit die oond tot 190ºC.
Plaas “chips in ‘n bakkie.
Meng al die ander bestanddele in ander bakkie goed en skep oor die “chips”
Sorg dat elkeen lekker bedek is.
Verspry goed op bakplaat en bak so 30-40 min tot sag en effe “crispy”

Cinnamon Vanilla Sweet Potato Fries..
2 sweet potatoes, peeled and cut into strips
3 tablespoons olive oil
1 tablespoon raw honey
2 teaspoons real vanilla extract
1 teaspoon ground cinnamon

Preheat oven to 190ºC. Place sweet potatoes in a large bowl. In a separate small bowl, whisk together remaining ingredients. Then pour over potatoes and toss until evenly saturated. Spread out on a baking pan and bake for about 20 to 30 minutes or until tender and slightly crispy…

 




ELIZE SE SJOKOLADEKOEK

Sjokolade koektested
ELIZE SE SJOKOLADEKOEK
2 koppies koekmeel
125 g Stork bake
3 eiers
1 teelepel koeksoda
1 teelepel kremetart
1 teelepel sout
½ koppie suiker
1 koppie strooisuiker
2 teelepels karamel geursel
½ koppie karringmelk( ek gebruik volroom maas)
¼ koppie kakao aangemaak met ½ koppie kookwater laat afkoel!

Klits suiker en margerine tot room gooi eiers een vir een in en klits goed! Voeg die afgekoelde kakao by eier mengsel klits tot gemeng! Sif droë bestanddele saam( meel, koeksoda, kremertart, sout)
Meng nou in mengsel in om die beurt met karringmelk en die karamel geursel roer, meng goed.
Smeer die panne en deel die mengsel in twee laagpanne ( ek weeg my panne met mengsel sodat my lae ewegroot is.
Bak op 175 ºCvir 30 minute.
Versiersel
2 koppies versiersuiker
250 g Stork bake
1 koppie kakao
1 eetlepel koffiepoeier – maak koffiepoeier aan met bietjie kookwater
Opsioneel:
Aero peperment sjokolade

Klits kakao versiersuiker en stork saam, voeg die bietjie koffiemengsel by en klits tot room. Smeer afgekoelde koek. Strooi gerasperde aero peperment sjokolade oor indien verkies
Resep en foto:  Elize Venter…van my aan julle, my moeder se uithaler koek




“DINNER FOR ONE” / ETES VIR EEN

supper for onetested
“DINNER FOR ONE” / ETES VIR EEN
Zuri Roos – Sedert my man se dood is ek in daardie posisie. Ek hou van lekker eet, maar kook vir een??
My beste wenk is:
As jy ‘n oond het, stel dit op 180°C, was en sny ‘n klompie groente op, (alles werk – broccoli, aartappels, brusselse spruite, soetrissies, ens.).
Voer ‘n groot bak uit met bakpapier. Meng die groente in ‘n bak met olyfolie en ‘n geursout, en rangskik in die bak.
Geur ‘n paar stukke hoender met iets anders, soos peri-peri-sous en rangskik saam in die bak. Gooi water of hoenderaftreksel by.
Bak die hele boksemdaais in een oondskottel vir sowat 45 minute.
Kap ‘n lekker ryp tamatie op met basielkruid en uie vir slaai.
Siedaar, ‘n gesonde maaltyd met min skottelgoed en geen geroer in potjies op die stoof nie.

Ansonia Moolman – Springmielies is altyd maklik.
Groente in ‘n klein bak met kruie en kaas op, verskeie slaaie, as ju kos koop herverpak jou proteiene en dan haal jy net ‘n vissie of hoender uit voor werk om te ontdooi. Aartappel in die mikrogolfoond, rooi kool in olyfolie binne in ‘n omelet. Maak maar vir 2 in die aande, dan vat jy ‘n kos bakkie saam werk toe.

Yvette Cilliers – Ek maak selde kos, is maar lui om vir my te maak, maar as ek wel die slag kos maak is spagetti bolognaise net die ding en môre warm ek dit net weer op.

Evonne Bartels – Funky fish pie. Kry hake of ander gevriesde vis (nie krummel nie, koop die plein stukke). Sit dit in ‘n bak en maak ‘n aartappel bak (gesnyde aartappel, uie, room, sout, peper, ens) op dit. Bak soos ‘n aartappel bak. Heerlik! (Verskoon asseblief my Afrikaans! Hoop dit maak sin) hierdie resep vries ook goed.

Thea Vd Merwe Schutte – Kry vir jou ‘n slow cooker, so lekker om kos in een pot te maak en dan het jy gesonde kos!




KOEKIES – BASIS RESEP VIR GEBRUIK VAN FONDANT

fondant koekiestested
KOEKIES – BASIS RESEP VIR GEBRUIK VAN FONDANT

Ek het letterlik verlede week die laaste van my Kersfeeskoekies geëet wat ek gemaak het. In ‘n lekker lugdigte houer kan jy nie verkeerd gaan nie. Dit hang natuurlik af van jou koekiebasis resep
Ingredients
200g soft butter
100g castor sugar
2 tsp lemon zest
300g cake flour
A pinch of salt (only if using unsalted butter)
1–2 Tbsp cold water (if needed)

What to do:
1. Preheat the oven to 180°C and line a baking sheet with baking paper or use a silicone mat.
2. Cream the butter, sugar and lemon zest together. Add a pinch of salt. Scrape down the
sides of the bowl to make sure all of the butter is incorporated.
3. Sift in the flour and mix. Every now and then scrape down the bowl and paddle attachment
to make sure everything is getting mixed together.
4. If necessary, add 1 Tbsp of water at a time and then briefly knead the mixture by hand until
it just comes together into a rough dough.
5. Place the dough between two sheets of baking paper and roll it out. Place it on a baking tray
and in the fridge to chill and rest for about 15 minutes.
6. Flour your cookie cutters and then stamp out your shapes, leaving plenty of space between
them. Reserve this extra dough by wrapping in clingfilm and storing in the freezer, or roll out
and repeat the cooking cutting above.
7. Bake for 12–15 minutes, or until lightly golden.
BRON – Nicolette Fick
Nicolette Fick – Ek weet nie wat die oorsprong van die resep is nie, so wie ever eienaarskap wil kleim moet dit asb doen. Die deeg word baie vinning sag as jy daarmee werk en ek werk met bietjie op ‘n slag en hou die res in die yskas. Dis soos “eet-sum-more’s”

Mariska Norval – Awesome – vreeslik dankie Nicolette Fick bly om te hoor dit hou so lank. Kraak die fondant nie?
Nicolette Fick – Dis nie fondant op die koekies nie, dis royal icing – die tegniek word ‘flooding’ genoem. As jy dit met fondant wil doen sal ek die koekies bak maar die fondant maksimum 2 dae voor die tyd opsit. Royal icing hou vir ewig.




AMARULA CHOCOLATE MOUSSE

AMARULA CHOCOLATE MOUSSEtested
AMARULA CHOCOLATE MOUSSE
2 tsp. unflavored gelatin
2 Tbsp. cold water
¼ c. boiling water
½ c. sugar
¼ c. cocoa powder
1½ c. heavy cream, very cold (I placed this in the freezer)
½ c. Amarula, very cold (I placed this in the freezer)
1 tsp. vanilla
Sprinkle gelatin over cold water in small bowl; stir and let stand 1 minute to soften.
Add boiling water; stir until gelatin is completely dissolved.
Stir together sugar and cocoa in small mixing bowl; add heavy cream and vanilla.
Beat at medium speed until stiff peaks form; gradually pour in Bailey’s and gelatin mixture and beat at high speed until well blended. Mixture should be thick and fluffy.
Spoon into serving dishes and place in refrigerator to chill.
Chill 1 hour or until ready to serve.
Just before serving, I will add chocolate shaving to decorate.

FOTO – Esme Slabbert