WENKE VIR AARTAPPELS EN BESSIES
Ek het so pas ‘n wenk gelees wat ek nog nie vantevore van gehoor het nie:
Om aartappels langer vars te hou, bêre in donker plek saam met appels. Die appels gee ethylene gas af. Dis ‘n gas wat groei en ontwikkeling van plante reguleer.
Om bessies langer vars te hou, spoel af in ‘n mengsel van 1 deel asyn tot 3 dele water. Spoel daarna af in vars water, dreineer goed en bêre in yskas.
Wenke: Petro Borchard
Category Archives: Wenke / Tips
WENKE VIR PERFEKTE MERINGUE
WENKE VIR PERFEKTE MERINGUE
Frikkie Jones:
Jou klitser en klitsbak moet 100% skoon en droog wees.
Vryf die klitsbak uit met bietjie suurlemoensap en droog dit uit.
Eiers by kamertemperatuur.
Vir elke eier, gebruik jy ¼ koppie suiker/strooisuiker.
Klits die eierwitte styf met ‘n knippie sout, maar nie droog nie.
Sit 1 eetlepel strooisuiker by en klits tot dit opgelos is. Voeg dan weer 1 eetlepel by en hou so aan tot al die suiker ingevoeg is.
Jy kan ½ teelepel wit asyn op die einde byklits om dit te stabiliseer.
Vir ‘n ronde tertbord sal 4 eierwitte en 1 koppie strooisuiker genoeg wees.
Nog: Continue reading
WENK VIR OLIE MET KNOFFEL
WENK VIR OLIE MET KNOFFEL
Wil ook graag ‘n wenk deel wat vir my werk.
Plaas n handvol knoffelhuisies in n 500 ml energade bottel. Vul op met olyfolie van jou keuse.
Skud voor gebruik.
Dit is heerlik om enige iets in te bak bv eiers, steak of worsies ens. Vul net altyd op met olie.
Foto en wenk: Ina du Toit
STABILISED CREAM
STABILISED CREAM
Add 5 ml gelatine powder to 20 ml cold water, sponge, then melt in microwave. When your (ice cold) cream has been whipped to soft peaks, add in your gelatine, sugar and vanilla. This amount will stabilise 1-2 cups cream. Geleer by ‘n baie goeie pastry chef genaamd Gretchen Price.
As jy gereeld stywe room nodig het, maak ‘n big batch van die gelatine en bere in yskas tot ‘n maand. Dan smelt jy net so 20 ml vir elke koppie room.
Posted by Kiti Citi
HOW TO ADJUST YOUR BAKING IN HUMID CONDITIONS
HOW TO ADJUST YOUR BAKING IN HUMID CONDITIONS
If it’s humit you can reduce the amount of liquid in your recipe slightly. Try reducing it by about 1/8th to 1/4. There is some trail and error in this process. If you would normally put in one half a cup of liquid, reduce it to as little as one quarter the amount.
If after mixing your dough looks too dry it’s okay to add a little more liquid.
This works on batter as well. However, when you find that the weather is dry you can do the opposite. Add more liquid to the recipe.
Continue reading
DIFFERENT USES FOR DIFFERENT VINEGARS
DIFFERENT USES FOR DIFFERENT VINEGARS
White or spirit vinegar:
Since it contains a higher percentage of acidic content, it is more ideal as a household cleaning agent. It provides an eco-friendly solution for eliminating dirt and foul odor on a wide range of materials such as fabric, metal, glass, fur, tiles, and many others. It can also be used as a urine-cleaner for pets, as well as a natural herbicide or weed killer. White vinegar does not contain ammonia; it cleanses thoroughly without leaving any strong or harmful smells.
Distilled vinegar:
Being the milder variation, is more suitable for cooking, flavoring, food preservation, or as a food additive. Additionally, it can be used as a household remedy. For instance, it is an effective way of curing or preventing athlete’s foot and warts. It is also very helpful in relieving sunburn and prevents the skin from peeling or blistering. Continue reading
VOORKOM DAT SOP “SUUR” WORD
VOORKOM DAT SOP “SUUR” WORD
Ek wou nog op Denis en Liefie Meyer se vraag oor die sop wat “kook” reageer. Elk geval, hier is my raad, sodra jou sop gaar is plaas die kastrol in ‘n bak of wasbak met yswater sodat die sop vinnig afkoel. Gooi sommer heelwat ysblokkies in die water. Roer nou die sop so elke 5 minute en los ‘n groot metaal lepel in die pot. Die lepel help dat die sop vinniger afkoel (dit werk vir tee ook). Sodra die sop liggaams temperatuur bereik, gooi uit in houers en plaas dadelik in vrieskas. Ek verseker jou, jy sal nie weer sop hê wat “kook” nie. Moenie sop in die yskas bêre en dan wil vries nie.
Bron: Anna Venter
VLEISWENKE
VLEISWENKE
As kerrie te sterk gemaak is, voeg ‘n bietjie suurlemoensap by.
As vleis aangebrand het, voeg bietjie melk daarby en kook weer. Dit neem die brand smaak weg.
Die vel van tong sal maklik aftrek indien daar asyn by die water gegooi word as dit gekook word.
Doop wors in kookwater voordat jy dit bak, dan sal dit nie oopbars nie.
Draai vleispasteitjies in botterpapier toe voor jy dit bak. Dit hou die korsies sag.
Gooi ‘n teelepel water by wanneer jy maalvleis braai. Dit help om die vet uit die maalvleis te kry.
Gooi suurlemoensap/asyn by vleis om dit sag te maak.
Gooi vars melk oor gebrande vleis om die brandsmaak te verminder.
Maak die smaak van ‘n kerriegereg anders deur ‘n fyn gekapte nartjieskil by te voeg.
Droog die skil uit deur dit in die yskas te bêre. Continue reading
HOE OM VLIESIES VAN LEWER TE VERWYDER
HOE OM VLIESIES VAN LEWER TE VERWYDER
Elize de Kock
Bees en skaap niere dompel jy in kookwater vir paar minute, dit gaan onmiddelik verkleur. Die membraan sal nou maklik aftrek sommer met jou vingers. Nou sny jy dit in helfte en verwyder die harde wit vet en opsigtelike aarbuise. Bees en skaap lewer se membraan word ook so verwyder.
Hoender lewers nie, sny jy net met ‘n messie die wit stukkies af. Maak seker voor jy met die lewers begin dat die gal uitgesny is ( so groen sakkie) as dit sou breek is al jou lewer bederf en gaan dit bitter wees.
Wanneer niere en lewer klaar skoon is, laat lê so 10 minute in soutwater. Spoel af en dis reg vir gebruik.
Karringmelk, melk en al die ander dinge is nie nodig vir lewer as jy dit bietjie in soutwater laat lê nie. Dit maak dit ook sag.
IDEE MET GEVRIESDE EIERS
IDEE MET GEVRIESDE EIERS
Nicolien de Waal:
Kyk gou hier ek 4 eiers heel gevries toe dop ek hulle af en sny skyfies nou lyk dit baaaie
Vries die eier rou, dan haal jy hom uit die vrieskas, dop hom af en sny in 3 skywe en
Plaas nou die skywe in ‘n warm pan met bietjie olie soos jy normaal eiers sou bak en dan bak jy dit so van gevries af. Dit lyk of jy dan baie eiers het.
Dit werk perfek.