

LINDA SE WENKE VIR ‘N SUKSESVOLLE KAASKOEK
Met kaaskoek moet ‘n mens baie geduldig wees. Ek het ‘n resep wat ek al jare bak en mug’n bean kan nie eers naby dit kom nie (hang af van die kwaliteit roomkaas).
Wat ek al geleer het is as jy jou eiers heel laaste insit dan moet jy dit een vir een insit.
Ook ek klop nie my eiers in nie, ek vou dit amper in. As jy te veel aan dit peter kan jy ‘n taai harde kaaskoek kry en dit bars op die bo kant.
Die wenk is dat ek altyd ‘n klein staal bakkie water saam my kaaskoek in die oond sit. Continue reading









