

WENK OM VETKOEK TE BAK MET GEKOOPTE DEEG
Vir almal wat so sukkel om vetkoek met gekoopte brooddeeg te bak.
Hier is hoe ek dit doen
Koop die deeg vroeg genoeg en los sommer in die sakkie om te rys. Ek los dit sommer so op die kombuistafel
As die sakkie styf span van die deeg is dit reg om te gebruik. As dit nog te vroeg is kan jy dit eers in die yskas bere sodat die sakkie nie bars nie. Haal dan net vroeg genoeg uit om weer kamer temperatuur te word voor jy dit bak
Gooi klein biki olie op die tafel uit en gooi die deeg uit die sakkie op die olie. Draai deeg om dat altwee kante vol olie is.
Druk liggies platter. Ek sny dit dan (ons eet sommer vierkantige vetkoeke) Continue reading










