

TUISGEMAAKTE “BUTTER SPREAD”
Met die pryse van bg spreads hetsy dit botter of margarien is, is die n paar rand besparing.
Vir ‘n 500 g botter of margarien. (Agv die besparing kan jy dalk nou botter of selfs Rama margarien) bekostig.
Meng teen kamer temperatuur met ¼ koppie olie (sonneblom, canola, olyf).
En siedaar jou eie smeer botter.
Moenie jou mengbak sommer net was nie. Spoel met kookwater en kook jou rys daarin. So gebruik jy elke bietjie lekkerte.
RESEP EN FOTO: Delene Breytenbach







Geskuif as “Tuisgemaakte Botter- of Margariensmeer”
done