

GESTOPTE SPRINGBOKBOUDJIE
Resep: Janetta Scoonbee Smith
FOOD LOVERS RECIPES
Stop met deurgesnyde vars knoffelstukkies
stukkies skaapstert of varkspekrepies
Meng die volgende en vryf die boudjie daarmee in:
sout, swartpeper
Geskroeide fyn koljander
Wostershire sous
Bruin asyn
so paar vingerknypies kerriepoeier
borrie
Bietjie naeltjies en neutmuskaat
knoffelsout en braaispice.
Marineer vir so 3 dae in yskas en draai om en smeer en vryf gereeld.
Wanneer gereed om ge te word, bak kan een koppie soet rooi wyn(OBS) oorgiet word.
Kan in oond bak op lae hitte met ‘n deksel op.
Kan ook in baksakkie sit en bak oornag in slowcooker op ” auto”.
Sal sappig en sag wees. In oond kan due deksel afgehaal word wanneer vleis sag is en bietjie op laag gebak word vir verbruining.






