

RETHA SE MAROKKAANSE LAM
1 eetlepel olyf olie
¼ koppie water
750 g lamsvleis
1 ui gekerf
1 teelepel fyn knoffel
4 teelepels Moroccan Spice mix
1 eetlepel suurlemoen skil
50 g blou kaas
sout en swart peper Continue reading


RETHA SE MAROKKAANSE LAM
1 eetlepel olyf olie
¼ koppie water
750 g lamsvleis
1 ui gekerf
1 teelepel fyn knoffel
4 teelepels Moroccan Spice mix
1 eetlepel suurlemoen skil
50 g blou kaas
sout en swart peper Continue reading→


MARIAN SE GEVULDE BACON
Spek gevul met sampioene , maalvleis en kaas
3 pakke strepiespek
Pak sampioene
600g maalvleis
Speserye en Kruie
Eetlepel Tamatiesous
Eetlepel Chutney
1 ui
1 greenpepper
cheddar kaas
soja sous
Heuning
Pot , pan of bak wat in oond kan kom
Spuit spray en cook Continue reading→


IDEES VIR VIS ANDERS AS DIE GEWONE MEEL
Kotie Brooks
Was die filette of stukke vis en druk droog. Pak in oondvaste skottel, sout en vars gemaalde swartpeper, smeer redelik dik met mayonnaise, strooi ‘n dikkerige laag ontbytvlokkies bo-oor en bak tot gaar en mooi goudbruin Dit is baie lekker.
Ida Bouwer
Plaas die vis in ‘n bak, meng ‘n pakkie wit uiesoppoeier met ‘n houer maaskaas, smeer dit oor die vis en bak vir so 30 min. Heerlik verby. Continue reading→


ENGLISH BUTTER TOFFEE
2 cups (170 g) slivered almonds
1 ½ cups (3 sticks) (340 g) unsalted butter
2 cups (400 g) granulated white sugar
¼ cup (60 ml) water
3 tablespoons light corn syrup
1 teaspoon pure vanilla extract
6 ounces (170 g) milk or semisweet chocolate, coarsely chopped Continue reading→


HENDRIK SE BEESVLEIS PASTEI
Gideon Louw jy maak my altyd lus vir die pasteie wat jy post toe probeer ek ook een:
1 kg rumpsteak, in blokkies
1 ui, gekap
1 wortel, in blokkies
2 aartappels, in blokkies
half koppie ertjies
500 ml beesvleis aftreksel
2 TL knoffel
2 TL Bovril
1 halwe seldery stingel, in dun skywe
1 TL Ina Paarman gemengde kruie
sout en peper na smaak
half koppie room
100 ml rooiwyn
Olyfolie Continue reading→


CHANTEL SE KNOFFELBROOD
Vet koek deeg kan jy gebruik. Dan gooi jy bacon in. Dan smelt jy botter en knoffel saam gooi n bietjie onder in pan en wanneer jy nou klaar balletjies gerol het gooi jy die res bo oor daai balletjies sit in oond tot gaar Dan gooi jy kaas oor sit terug in oond well ja dis lekker
Chanel Blake
Chanel Blake Jy kan enige iets saam met deeg meng uie mushrooms ens dis eenvoudig en baie maklik en goed koop werk lekker vir n braai ook het verlede naweek een in foelie op die kole gemaak gedink sou flop maar tog nie bai lekker uit gekom
Bron: Chanel Blake

MYRTLE SE SULT
Sult
skoongemaakte afval
1 dessertlepel koljandersaad
1 teelepel piment
4 naeltjies
sout
1 klein ui
1/2 koppie asyn
Kook soos afval. Bind al die speserye in ‘n dun lappie en sit dit by. Sny die ui in klein dun skyfies. Kook alles tot die beentjies uitval, sny alles in klein stukkies en haal die beentjies uit die sous. Gooi weer die vleis in en laat dit kook. Sit die asyn by. Gooi uit in ‘n nat vorm en laat dit koud word. Dis lekker met groen slaai vir brekfis of vir die aandete
Resep: “Lekkerkos”, gedruk in 1931
Geplaas deur Myrtle van Dyk

MYRTLE SE KERRIE AFVAL
Skaap-afval
sout en peper
‘n paar naeltjies
‘n bietjie meel
‘n bietjie kerrie
1 teelepel suiker
asyn of suurlemoensap
Kook net soos afval. Maak alles met asyn of suurlemoensap en koue water aan. Roer dit in die afval en laat nog ‘n rukkie kook. Continue reading→


MONGOLIAN BEEF STIRFRY
With winter upon us we seek comfort foods to warm up after a hard day at work….. coming home to this dish makes a dreary day a memory 💟
♡ ~ MONGOLIAN BEEF STIRFRY ~ ♡
Beef Marinade:
500 gr Beef sliced across the grain
1 Tablespoons cooking white vinegar
1 teaspoon dark soy sauce
1 1/2 – 2 Tablespoon corn starch
1 tspn white pepper
1 tspn chilli flakes
1 tspn lemon pepper Continue reading→


JUERGEN SE SEMELRYKE KARRINGMELK BESKUIT
1 kg Nutty Wheat
1 kg Semelryk- Self-raising koring meel
5 teelepels hoogvol bakpoeier
2 teelepels sout
5 groot eiers
400 ml Canola, olyf of sonneblom olie
500 g botter
500 ml karringmelk of Amasi volroom melk
1.5 koppies Bosbessies (Cranberries) of pitlose rosyntjies (Fyn gesny)
400 g donkerbruin suiker
1 koppie pampoen saad Continue reading→
You cannot copy content of this page
