

MARIAN SE GEVULDE BACON
Spek gevul met sampioene , maalvleis en kaas
3 pakke strepiespek
Pak sampioene
600g maalvleis
Speserye en Kruie
Eetlepel Tamatiesous
Eetlepel Chutney
1 ui
1 greenpepper
cheddar kaas
soja sous
Heuning
Pot , pan of bak wat in oond kan kom
Spuit spray en cook
pak die spek dat die hele bak bedek is
Sit dan n laag sampioene in
Meng maalvleis met speserye en bietjie blatjang en tamatiesous
Skep maalvleis mengsel op die sampioene en druk lekker vas
Sny n ui en greenpeppers en sit hierdie bo opdie maalvleis
Rasper genoeg kaas en sit bo oor
Pak dan nog spek bo op wat ingevou word teen die kante
Smeer dan heuning en soja sous bo oor
Bak for 40min 180 ° C
Bron: Marian van Deventer






