

LOUIS SE WORS EN GROENTE POT
2 rooi uie
2 teelepels knoffel
2 eetlepels olie
½ bakkie sampioene
500 g boerewors in happie grote
500 g skaapwors in happie grote
4 middelslag wortels in ringe gesny
4 murgpampoentjies heel
8 patty pans
8 klein aartappels
Handvol Rosa tamaties Continue reading











