

VEGETARIESE SOSATIES
Ek het vir vanaand sommer die vegetariese sosaties gemaak met oorskiet bruin sampioene, uie stukkies en soet groenrissie stukkies, asook n bietjie salm roomkaas.
bruin sampioene
uie – in stukkies gesny
groenrissie – stukkies gesny
salm roomkaas
Aromat
knoffel vlokkies Continue reading








