Food Lovers Recipes
info@foodloversrecipes.com
  • Recipes
  • Recipe books
  • Comments
  • User manual
  • Recipe
  • Login
  • Account

Category Archives: UITDAGING – CHALLENGE

image_print

WORTELBESKUIT

Posted on August 19, 2023 by Rina Kleinhans Posted in Beskuit/Rusks, UITDAGING - CHALLENGE Leave a comment


WORTELBESKUIT
Resep: Elmarie de Bruyn
Foto:  Marlene Potgieter
FOOD LOVERS RECIPES
2 koppies koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 teelepel koeksoda
1 teelepel kaneel
sout
1 koppie bruinsuiker
3 eiers
1 koppie sonneblomolie
1 teelepel vanilla geursel
3 koppies gerasperde wortels Continue reading→

ROASTED CARROT HOTDOGS WITH BASIL SAUCE AND RED CABBAGE SALSA

Posted on July 9, 2019 by Nicolette Papas Posted in UITDAGING - CHALLENGE, Vegetaries-Vegetarian / Vegan Leave a comment


ROASTED CARROT HOTDOGS WITH BASIL SAUCE AND RED CABBAGE SALSA
FOR THE HOT DOGS :
60 ml olive oil
30 ml soya sauce
15 ml maple syrup
2.5 ml smoked paprika
650 g carrots
6 hotdog rolls
FOR THE SAUCE:
300 g tofu
10 basil leaves
15 ml nutritional yeast
15 ml chives
salt and pepper Continue reading→

INGELEGDE WORTEL MET PYNAPPEL EN APPEL

Posted on September 11, 2018 by marika Posted in Inlê Groente / Bottled Vegetables, UITDAGING - CHALLENGE 1 Comment


INGELEGDE WORTEL MET PYNAPPEL EN APPEL
4 pakke wortels, fyngekerf
4 groot uie, fyngekerf
8 appels, gerasper

Kook die bestanddele in ‘n kastrol op die stoof met bietjie water tot sag.
Plaas eenkant tot benodig.

Sous:
4 koppies asyn
4 koppies suiker
3 teelepels sout
3 teelepels gemmer
1 teelepel borrie
2 teelepels droë pietersielie
2 teelepels gedroogte rissievlokkies Continue reading→

EENVOUDIGE WORTELLEKKERS

Posted on June 15, 2018 by Johanna Zwiegelaar Posted in Lekkergoed / Sweets, UITDAGING - CHALLENGE 1 Comment

EENVOUDIGE WORTELLEKKERS
1 kg geel wortels
suiker
lemoen- of suurlemoensap
water

Skil en rasper die wortels, voeg ‘n bietjie lemoen-of suurlemoensap en water by en kook dit tot ‘n pulp.
Meet die pulp af en voeg 100 g witsuiker by elke 250 ml pulp.
Verhit die mengsel stadig tot kookpunt. (roer tot die suiker opgelos het) Continue reading→

TANNIE SARIE SE WORTELPOEDING

Posted on May 25, 2017 by Rina Kleinhans Posted in Nageregte - Warm / Desserts - Warm, UITDAGING - CHALLENGE 1 Comment

TANNIE SARIE SE WORTELPOEDING
1 koppie suiker
1 eetlepel botter
1 eier
1 koppie gerasperde wortels
1 lemoen se sap
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
sout
1 koppie klapper

Room die suiker en botter, voeg die eier by en roer deur.
Roer die wortels en lemoen se sap by.
Sif die droë bestanddele by die eiermengsel en meng deur.

Kook intussen ‘n stroop van:
Continue reading→

GESTOLDE WORTELSLAAI MET TAMATIE

Posted on December 5, 2014 by adamcloete Posted in Slaaie / Salads, UITDAGING - CHALLENGE 1 Comment

tested
GESTOLDE WORTELSLAAI MET TAMATIE
Versier kouevleis met die volgende slaai:
1 koppie gerasperde wortel
1 tamatie, klein stukkies gesny
½ koppie ingelegde pynappel blokkies, klein gesny
1 pakkie lemoenjellie

Los die lemoenjellie in ¼ koppie gekookte lemoensap (lemoensap verdun met water) op.
Voeg die ander bestanddele by en giet dit uit in ʼn plat bord of pan om dit te laat stol.
Sny in blokkies en sit tussen die koue vleis.
Resep geplaas deur Peter Harry

BRAKKIEKOEK MET WORTELS

Posted on January 13, 2014 by Rina Kleinhans Posted in Diere / Pets, UITDAGING - CHALLENGE 1 Comment

brakkie

BRAKKIEKOEK MET WORTELS
Lewer 1 koek of 4 groot muffins
250 g maer maalvleis
1 gerasperde wortel
75 g hawermout
75 g meel
30 g botter
3 groot eiers
250 ml ongegeurde jogurt
stukkies ham, spek of worsies as versiering Continue reading→

WORTELKONSERF

Posted on December 1, 2013 by Sonja Posted in Konfyt / Jam, UITDAGING - CHALLENGE 2 Comments

WORTELKONSERF
750 g geskilde geelwortels, grof gerasper
1 liter geskilde pynappel, grof gerasper
paar knoetse gedroogde gemmerwortel
paar stokkies pypkaneel
1 liter water
800 g witsuiker
Continue reading→

LEMOEN EN WORTEL BLATJANG

Posted on October 22, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Inlê Groente / Bottled Vegetables, Inmaak & Inlê/Canning, UITDAGING - CHALLENGE 1 Comment


LEMOEN EN WORTEL BLATJANG
4 groot lemoene, geskil en opgesny
900 g wortels, gekrap en gesny
15 ml suurlemoensap
225 g (280 ml) suiker
15 ml sout
2 ml fyn naeltjies
2 ml mosterdpoeier
25 ml fyn gemmer
5 ml rooi peper
900 ml wit asyn
Continue reading→

WORTELSLAAI MET VRUGTEKELKIE

Posted on May 23, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Slaaie / Salads, UITDAGING - CHALLENGE 1 Comment

WORTELSLAAI MET VRUGTEKELKIE
‘n Resep met ‘n vreemde kombinasie van bestanddele, maar heerlik. Dit is tannie Sarie van Kareedouw se resep.
Slaai:
1 blik vrugtekelkie (410 g)
1 koppie gerasperde kaas
2 koppies gerasperde wortels (of meer)
1 soetrissie, klein blokkies gesny
uieringe of groen uitjies
handvol rosyntjies
handvol grondbone
appelblokkies
Mosterdsous:
Continue reading→

        

Soek / Search

Your Recipe blog

View our new blog at Your Recipe Blog

Food Lovers Recipe
        

Soek / Search

  • Privacy Policy
© Foodlovers Recipes

You cannot copy content of this page

DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.