Los die lemoenjellie in ¼ koppie gekookte lemoensap (lemoensap verdun met water) op.
Voeg die ander bestanddele by en giet dit uit in ʼn plat bord of pan om dit te laat stol.
Sny in blokkies en sit tussen die koue vleis.
Resep geplaas deur Peter Harry
One thought on “GESTOLDE WORTELSLAAI MET TAMATIE”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.









Done