

GIDEON SE LAMS ROLRIB
1 ontbeende lamsrib
Stukkies feta kaas
gekerfde sampioene
Gekerfde uie
Brood krummels
Sweet chillie sous
fyn knoffel
Appelkoos konfyt
En sout en peper


Meng en Smoor alle gestandele saam behalwe die rib
Rol die rib oop en sprei die bestandele oor die rib
Rol dit toe en bind vas met tou en smeer met appekooskonfyt wat gemeng is met n bietjie blatjang en olyfolie
Plaas in kasserol met deksel op en bak in oond op 180 vir +- 3 ure
Bron: Gideon Louw






