

CHANTEL SE KNOFFELBROOD
Vet koek deeg kan jy gebruik. Dan gooi jy bacon in. Dan smelt jy botter en knoffel saam gooi n bietjie onder in pan en wanneer jy nou klaar balletjies gerol het gooi jy die res bo oor daai balletjies sit in oond tot gaar Dan gooi jy kaas oor sit terug in oond well ja dis lekker
Chanel Blake
Chanel Blake Jy kan enige iets saam met deeg meng uie mushrooms ens dis eenvoudig en baie maklik en goed koop werk lekker vir n braai ook het verlede naweek een in foelie op die kole gemaak gedink sou flop maar tog nie bai lekker uit gekom
Bron: Chanel Blake






