

MALVALEKKER SPRINGMIELIE HORINKIES
‘n Namiddag soetdingetjie gemaak.
1 pakkie popcorn in die mikrogolf gepop vir drie minute. Moenie te lank nie en dit kan brand en pasop vir brand, dit maak stoom in die sakkie as jy dit oopmaak.
1 groot pak gekleurde malvalekkers
En roomys horinkies
Smelt die malvalekkers in ‘n groot genoeg mikrogolf-bestande bak vir 3 minute in die mikrogolfoond.
Voeg die springmielies by en meng goed, moenie te lank talm nie dit raak gou taai. Continue reading












