


GIDEON EN RINIE SE VRUGTEKOEK
My vroulief het die heerlike vrugtekoek gebak. En djeerlik is dit beslis. Lekker niks droog nie.
4 koppies koekmengsel
2 ½ koppies suiker
4 koppies water
250 g botter
140 g kersies, elk in drie stukkies gesny
Voeg al die bestanddele in ‘n kastrol en kook op lae hitte vir 25 minute.
Voeg dan by:
2 teelepels koeksoda
2 koppies gekerfde dadels
En laat dit afkoel.
Continue reading
Author Archives: Stien
HOENDER A LA KING MET TARRAGON


HOENDER A LA KING MET TARRAGON
Gisteraand se Hoender a la King met tarragon gegeur en met heerlike groot groenslaai bedien met pynappel, feta, gebraaide spek stukkies, tamatie, komkommer, vars koljander blare, sprietuitjies en eenvoudige slaaisous van avokadopeer olie (suurlemoen) en rys asyn.
2 groot hoenderfilette, in lang dun repies gesny
250 g vars wit sampioene, halveer
1 soet groenpeper, in dun repies gesny
250 ml vars room
15 ml mielieblom, in bietjie melk opgelos
tarragon (opsioneel* vars of gedroogde kruie)
gaar pasta vormpies, tagliatelle of rys
Continue reading
VINNIGE VISGEREG IN DIE MIKROGOLFOOND


VINNIGE VISGEREG IN DIE MIKROGOLFOOND
Eerstens jammer oor die amper opgeëete pastei maar my gesin is dol daaroor, en ek het amper geen foto gehad nie. Eintlik is hier geen hoeveelhede nie want jy kan aanpas na gelang van die hoeveelheid mense. Vandag het ek 6 baby hake vissies gebruik, so ek gee die hoeveelhede daarvoor.
6 Baby hake vissies, vinne en rug graat verwyder. Sny elke vis in sowat 3 of 4 stukke. Pak redelik styf langs mekaar in tertbord. Bestrooi mildelik met vis-speserye.
Plaas so 3 minute op hoog in mikrogolf, meng na 3 min en sit nog 3 min of tot vis net-net gaar is. Haal uit.
Maak medium dikte witsous:
2 eelepels koekmeel
2 eelepels botter
1 ½ koppie melk
Voeg sout, swartpeper en Aromat na smaak by.
Roer half koppie gerasperde kaas in en giet oor vis. Sit terug in mikrogolf tot die sous begin borrel. Bedien met heerlike mengelslaai en vars brood. Hierdie hoeveelheid bedien 4.
Foto en resep: Anna Venter
MAALVLEIS MET GROENTE GEREG


MAALVLEIS MET GROENTE GEREG
4 aartappels, vooraf gaargemaak en in skywe gesny
650 g maalvleis
1 klein ui, in skywe gesny
1 pakkie Royco savoury gravy
50 g tamatie puree
1 x 250 g pakkie gevriesde gemengde groente (kan dit meer maak)
Aromat, sout en peper, na smaak
gerasperde Cheddar kaas, na smaak
Continue reading
PICKLED ARTICHOKES


PICKLED ARTICHOKES
I used about 25 artichokes
1 cup vinegar with 2 liters of water
salt water with 2 Tbls vinegar
artichokes
olive oil
* Garlic Infused Oil:
Canola oil
2 heads garlic cloves
I prepared the artichokes by cutting 2/3rds of the top off and placing them in a large dish with 2 liters of water and a cup of vinegar to prevent them going black. I then removed most of the hard outer leaves and cut the bulb in half down the center. Continue reading
TAMATIE EN EIER MENGELMOES (SHAKSHUKA)


TAMATIE EN EIER MENGELMOES (SHAKSHUKA)
Eerste probeer slag. Kan die dis enige tyd van die dag geniet.
Bedien 2 – 4 mense
Kook tyd: 30 – 45 min
1 ui
1 pakkie sampioene
1 pakkie “diced bacon” spek
1 tamatie
1 blikkie tamatie en uie smoor
5 eiers
klein bietjie tamatie sous
klein bietjie blatjang, vir die soetigheid Continue reading
TOASTED COCONUT BISCUITS


TOASTED COCONUT BISCUITS
2 cups of desiccated coconut, lightly toasted in the oven and cooled
500 grams of butter/margarine
1 ½ cups of sugar
½ cup of cooking oil
4 cups of flour
Cream butter and sugar until light and fluffy.
Add cooking oil and cream some more. Continue reading
QUICK CHOCOLATE LAVA CAKE


QUICK CHOCOLATE LAVA CAKE
3 eggs
4 tbsp sugar
170 g dark chocolate
2 tbsp flour
1 tps vanilla extract
110 g butter
pinch of salt
Preheat oven to 200°C.
Butter 6 ramekins and dust with flour.
Melt the chocolate and butter until smooth. Continue reading
OVEN BAKED CHICKEN LIVERS


OVEN BAKED CHICKEN LIVERS
12 fresh chicken livers
Southern Coating (I used original but you can use peri peri or any flavour you like)
salt and pepper
chicken spice or Italian seasoning
4 tablespoons butter, melted
Preheat oven to 175°C.
Place Southern Coating and seasonings of your choice in a shallow bowl or plate.
Pour melted butter into another shallow bowl or plate. Continue reading
ROMERIGE SAMPIOENSOUS


ROMERIGE SAMPIOENSOUS
Ek kán braai as die manne nie kan/wil nie. Club steak en aspersies gebraai met baba aartappeltjies en romerige sampioensous.
250 g portabellini sampioene, afgevee met kombuispapier en in kwarte gesny
2 eetlepels botter
suurlemoen peper
speserye
3 eetlepels mielieblom in 50 ml melk
250 ml vars room
Braai die sampioene in die botter oor hoë hitte vir paar minute. Sprinkel bietjie speserye oor. Die sampioene sal ekstra vloeistof maak, so laat bietjie wegkook maar nie alles. Meng die room in by die melk en mielieblom en gooi by die sampioene. Roer terwyl die sous dikker word en haal dan van die hitte af en bedien warm saam met vleis, vis of groente.
Resep en foto: Elsabie Templeton

