Mustard seed
Available in three different varieties: white, brown and black; all three are used to make mustard powder. Mustard seeds are used in pickles, curries and homemade mustard. Continue reading
Author Archives: Rina Kleinhans
BRAAIVLEIS CROISANTS MET HEUNINGBOTTER
BRAAIVLEIS CROISANTS MET HEUNINGBOTTER
2 teelepels kits suurdeeg opgelos in 375 ml louwarm water
Voeg die volgende by:
80 ml suiker
80 ml sagte botter
2 teelepels sout
160 ml droë poeiermelk
1 eier
4 koppies koekmeel
Meng alles saam en as te slap, voeg nog bietjie meel by. Knie tot elasties, plaas in gesmeerde bak en bedek met plastiek (ek sit in plastieksak en bind toe). Laat rys tot dubbel in volume, knie af. Continue reading
TROPIC AROMA KOEK
Berei 3 ronde koekpanne voor vir bak.
125g (125ml) botter,
250g (300ml suiker),
2 eiers geklits,
300g (625ml) koekmeel,
20ml bakpoeier,
2.5ml sout,
5m fyn kaneel,
5ml fyn neut,
250ml melk,
15ml kakao, aangemaak met 15ml koue water. Continue reading
TURKSE LEKKER MET SJOKOLADE
Gewoonlik het ’n mens ’n lekkergoedtermometer nodig as jy lekkergoed maak, maar met Turkse lekkers is dit nie ’n vereiste nie. Dit is omdat die vloeistof gekook en geset word met gelatien. Maar versigtig: Te veel rooswater of te veel suurlemoensap kan dit bederf. En onthou: die suiker móét opgelos moet wees voordat dit gekook word.
Lewer omtrent 50 blokkies
30 ml (2 e) gelatien
60 ml (¼ k) water
500 ml (2 k) suiker
30 ml (2 e) mielieblom Continue reading
KAASSKONS BROODJIE


KAASSKONS BROODJIE
625 ml koekmeel (Gebruik 500 ml glutenvrye- en 125 ml rogmeel vir glutenvrye broodjie)
20 ml bakpoeier
2 ml sout
5 ml mosterd[op]
250 ml kaas
80 ml olie
1 eier
+- 180 ml melk Continue reading
SJOKOLADE KOEK SONDER KORING


SJOKOLADE KOEK SONDER KORING
Resep: Lynn Coetzee
Foto: Rina Kleinhans
FOOD LOVERS RECIPES
5 groot eiers
375 ml suiker
375 ml rogmeel (rye)
125 ml mielieblom
83 ml kakao
15 ml bakpoeier
125 ml olie
75 ml melk
175 ml kookwater Continue reading
CAROL SE PAMPOENTERT
CAROL SE PAMPOENTERT
2 koppies gaar pampoen
4 eetlepels suiker
3 eetlepels botter
2 eiers
½ koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
sout
½ koppie melk
gerasperde neutmuskaat
fyn naeltjies en kaneel
BRAAIBROODJIES
BRAAIBROODJIES
’n Braai is nie ’n braai sonder ’n braaibroodjie nie. Maar menings wissel oor watter vulsel die lekkerste is!
(vir 1 broodjie)
2 snye witbrood
botter vir albei snye
4 snye sterk cheddarkaas
sowat 3 tamatieskywe
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
sowat 3 uieringe (gewone of rooi-uie)
Continue reading
GROENTE STAPPIE
GROENTE STAPPIE
Met crumbed chicken en pynappel.
Ek het 1 ui, grof gesny en gebraai met ½ groen en ½ geel peppers.
Aartappels (6) gekook, in stukke gesny en saam gebraai. Mielies (125 g) ertjies (125 g) met koolrepe (¼ stuk) bygevoeg en gebraai in swaarboompan.
Toe besluit ek om bietjie kerrie, borrie en hoenderspesery te meng met 2 teelepels water, by te voeg met vars tiemie, roosmaryn en oreganum.
Marie Dumas Jennings


|





