MAKLIKE GESTOLDE WORTELSLAAI
Hierdie een het op so rukkie terug gemaak, baie plain en eenvoudig maar altyd heerlik
1 blik (440g) fyn pynappel
1 pakkie Suurlemoen Jellie
12,5ml gelatien
2½ koppies gerasperde wortels
50ml suiker
Skei die sap van die pynappel.
Voeg die fyn pynappel by die gerasperde wortels. Meng deur en plaas in yskas.
Meng die gelatien met klein bietjie water. Continue reading













