
APPELKOOSKOLWYNTJIES
300 g bruismeel
150 g strooisuiker
knippie sout
6 eetlepels olie
1 groot eier
250 ml karringmelk
1 teelepel vanilla geursel
1 blik halwe appelkose
appelkooskonfyt
2 teelepels botter, gesmelt
kaneelsuiker
Continue reading
Author Archives: Linda Venter
PINEAPPLE FRIDGE CAKE-TART


PINEAPPLE FRIDGE CAKE-TART
1 tin (440g) pineapple pieces
1 packet pineapple jelly
1 tin Evaporated milk, chilled
65 ml caster sugar
Tennis biscuits (about 18 – 20)
125 ml toasted coconut Continue reading
OLD-FASHIONED CURRIED MINCE

OLD-FASHIONED CURRIED MINCE
500 g minced beef
30 ml Clover Ghee
1 onion, chopped
1 red chilli, seeded and chopped (optional)
15 ml mild curry powder
5 ml turmeric
1 ml ground coriander
2 bay leaves
2 star anis seeds
5 ml whole cumin
salt and pepper to taste Continue reading
DUIFIE SE WILDSPASTEI



DUIFIE SE WILDSPASTEI
n Pakkie blaardeeg kamertemperatuur
2 ml neutmuskaat
2 ml gemengde spesery
1 ml fyn naeltjies
2 teelepel fyn knoffel
sout en peper
bbq spesery
rooibok en vlakvark vleis
gemengde groente
2 uie
2 tamaties
spek
2 teelepels maizena
Bietjie melk Continue reading
IDEES OM VARS EIERS TE BEWAAR-EGG STORAGE

IDEES OM VARS EIERS TE BEWAAR-EGG STORAGE
Petré Van Jaarsveld – pak die eiers tussen growwe sout .. die 50 kg sakke wat by die Kooperasie gekoop kan word
Niekie Bushby – Jy kan dit vries – breek ‘n eier per 1 vakkie van ‘n yskasbakkie. Vries dan so.
Nicolette Walsh – Ek vries myne. Ek sit 2 eiers per sakkie le plat en vries. as ek net eier nodig het sny ek een van die in helfde en onvries vir so 15 minute. Hou so 6 maande sonder probleme.
Petré Van Jaarsveld – Neem 1 pond ongebluste kalk, meng met 6 bottels water en sit die eiers daarin. Neem 4 pond gebluste kalk, 2 teelepels kremetart, 2 teelepels sout en 8 bottels water, giet oor 9 dosyn eiers, maak goed toe, en bere in ‘n koel plek.
Vries die eiers sommer dop en al. Ontdooi dan die eiers in ‘n houer buite die yskas. Was die eiers eers met lopende water voordat jy vries. Al kraak die eiers wanneer hulle vries, dit sal steeds goed wees as dit ontdooi.
Egg Storage, Freshness & Food Safety
Keep it Fresh: How to Store Eggs Continue reading
BENHET SE LEKKER GEMMERKOEKIES
BENHET SE LEKKER GEMMERKOEKIES
Resep geplaas en foto: Benhet Nieuwenhuis
FOOD LOVERS RECIPES
500 ml stroop
500 ml botter
2 eiers
50 ml asyn
50 ml gemmer
15 ml kaneel
5 ml naeltjies
500 ml ligte bruinsuiker
8 koppies ongesifte koekmeel
45 ml koeksoda
10 ml sout Continue reading
OMELETTE WITH BROCCOLI AND CHEESE


OMELETTE WITH BROCCOLI AND CHEESE
2 tbsp (30 ml) sunflower or canola oil
1 onion, sliced
100 g broccoli, cut in florets
1 tbsp (15 ml) dried mixed herbs
lemon juice and black pepper to taste
6 eggs, beaten
½ tsp (2,5 ml) salt
⅓ cup (80 ml) grated cheddar or mozzarella cheese Continue reading
BABYMARROW PASTA MET TAMATIESOUS EN HOENDERBORSIES


BABYMARROW PASTA MET TAMATIESOUS EN HOENDERBORSIES
Sjoe daars nie ‘n geskrewe resep nie. Het net blikkie tamaties gesmoor saam met ui en knoffel en laastens ‘n handvol basil gebraai.
Die babymarrow het ons julienne strokies gesny en dan kom dit rou by die tamatie sous om net deurwarm te word. Hoenderborsie net gekap met S&P en in die pan gebraai – laastens lekker vars parmesaan kaas bo oor.
Eenvoudig, vinnig en verbasend smaaklik!
BRON – Alida Siebert
CAULIFLOUR BREDIE


CAULIFLOUR BREDIE
Very easy and quick.
Lambpieces
Cauliflour
Potatoes
Onion
Garlic
Chillies Continue reading
SJOKOLADE BLOKKIES-HEDGEHOG SLICES

SJOKOLADE BLOKKIES-HEDGEHOG SLICES
200 g donker sjokolade
1 blik kondensmelk
1½ koppies gebreekte koekies
1 koppie okkerneute
½ koppie klapper
¼ koppie kakao poeier
Smelt sjokolade in mikrogolf en voeg die kondensmelk by. Roer goed.
Voeg die koekies, neute, klapper en kakao by en meng goed.
Skep in ‘n bak wat uitgevoer is met bakpapier. Sit in die yskas.
Smelt nog 200 g donker sjokolade met 1 teelepel olie in mikrogolf en giet bo-op. Laat hard word en sny blokkies. Op die foto is my weergawe daarvan
Foto – Judy Bester


