

BOEREMEISIES-APPELKOSE IN BRANDEWYNSOUS
Dis ‘n eg-Kaapse gereg van appelkose in brandewynstroop soos die
Kapenaars toentertyd hul vrugte ingemaak het. Sulke vrugte is in
kelkies as nagereg voorgesit. Dis ook lekker in vrugteslaai. Kies
die mooiste appelkose hiervoor.
ryp, stywe appelkose
brandewyn
gelyke hoeveelhede witsuiker en water, 5 minute lank saamgekook
Author Archives: Linda Venter
APPELJELLIE-MINTJELLIE EN RISSIEJELLIE


APPELJELLIE-MINTJELLIE EN RISSIEJELLIE
Appeljellie, Mint Jellie en Rissiejellie (hier het ek gekapte rissies by die sap gevoeg nadat dit deurgesyg was).
Appeljellie, Mintjellie, Rissiejellie, Roosmarynjellie:
2.5 kg suurappels soos Granny Smith
1.2 liter water
1.2 liter druiweasyn
750 g tot 900 g suiker vir elke liter vloeistof deurgesyg (hang af hoe soet jy dit wil he) Continue reading
BABY POTATO SALAD WITH A KICK


BABY POTATO SALAD WITH A KICK
Baby potato salad with a kick of ingredients to die for
1kg baby potatoes cooked and halved
2 boiled eggs sliced
Spring onions chopped
1 onion chopped. I used red onion
2 rings of feta cheese crumbled
1 cup mayonnaise
1 cup sweet chillie sauce mix together. Continue reading
KERRIEVULSEL VIR TOEBROODJIES
KERRIEVULSEL VIR TOEBROODJIES
90 g roomkaas
15 ml melk
2,5 ml matige kerriepoeier
1 ml sout
4 hardgekookte eiers, fyngemaak
2.5 ml gekapte pietersielie
Klop die roomkaas tot glad en voeg die melk geleidelik by.
Voeg die kerriepoeier en sout by en meng.
Voeg die res van die bestanddele by en meng goed.
Bron: Vriendin- Marie de Vries
WILDSLEWERSMEER-PATEE


WILDSLEWERSMEER-PATEE
1 wildslewer, ontvlies en in stukke gesny
500 ml botter
2 groot uie, gekap
15 – 20 ml sout
10 ml bruinsuiker
knippie van elk: neut, naeltjies en peper
25 ml brandewyn Continue reading
NICO SE BOEREWORSRESEP
2,5 kg kruisskyf (rumpsteak) of binneboudvleis (topside), sny senings uit, maar los matige hoeveelheid vet
1,5 kg varkskouer, sonder been, vel en vet
1 kg vark-rugspek
70 g sout
5 g (± 7 ml) fyn swartpeper
10 g fyn of growwe koljander
2,5 g fyn neut
2 g fyn naeltjies
150 ml bruin druiweasyn
50 ml water Continue reading
RONEL SE KORSLOSE QUICHE

RONEL SE KORSLOSE QUICHE
Resep en foto: Ronel Grobbelaar
FOOD LOVERS RECIPES
Was bietjie lus vir quiche, maar eet nie op oomblik stysel. So toe maak ek hom sonder ‘n kors.
Braai die volgende saam:
½ pakkie spek, gesnipper
bietjie uie, fyn gekap
½ pakkie sampioene
100 g spinasie
Klits die volgende saam: Continue reading
ARINDA SE HEERLIKE STEAK GEREG


ARINDA SE HEERLIKE STEAK GEREG
Family se aand ete… tenderise steak in repe gesny. Het by fruit en veg n italian veg mix gekoop wat sommer klaar gesny is en n heel uie wat fyn gesny is.
Pak n laag steak n laag groente en laagie steak.
250ml melk
en so 200ml water met n pakkie mushroom sop.
1 Eetlepel tamatie sous. woestersous en chutney. Meng saam en gooi oor. Continue reading
MARIAN SE HEERLIKE STICKY HOENDERVLERKIES


MARIAN SE HEERLIKE STICKY HOENDERVLERKIES
Hoender vlerkies in sticky sous gaargemaak.
My sticky sous
Halwe koppie Chutney
Kwart koppieSojasous
3 eetlepelsTamatiesous
Kwart koppie Worcester sous
4 eetlepels suiker
Goeie squeeze heuning
1 eetlepel rissie sous Continue reading
MARIAN SE WATERBLOMMETJIE BREDIE
MARIAN SE WATERBLOMMETJIE BREDIE
Beesvleis vorige aand al gemarineer in Worcestershire sous
Kook vir uur in stoompot met koppie water en 2 koppies wyn en sout
Braai 2 uie en half van n groen, geel en rooi pepper
Skep vleis uit stoompot maar moenie die vloeistof weggooi nie.
Skep die vleis by uie en braai verder. Continue reading




