
MUNIR HUSIN SE GEBAKTE PYNAPPELTERT
250 ml (een kopie) meel
2 eiers
1 teelepel bakpoeier
15 ml botter
125 ml melk
125 ml suiker
3 ml sout
1 blik pynapel stukke Continue reading
Author Archives: Linda Venter
WENKE VIR GEVRIESDE PIESANGS

WENKE VIR GEVRIESDE PIESANGS
Lina Victor – Baie piesangs enige voorstelle… kan mens dit vries
Rina Kleinhans – Lina Victor jy kan dit mash en in porsies vries soos bv vir piesangbrood of muffins en dan kan jy dit ook met skil en al heel vries, en dan weer gebruik in kos, mens kan ongelukkig net met dit kos maak en smoothies is ook heerlik
Heleen Meyer – RSG – Hier is ’n lekker wenk met oorryp piesangs: vries oorryp piesangs in die skil tot jy weer wil piesangbrood bak. Die skil word pikswart, maar wanneer dit ontdooi is, skil die piesang maklik af en kan die vrug net fyngedruk word. Vries die piesangs in ’n sakkie en druk soveel as moontlik lug voor dit gevries word. Continue reading
NAAS BOTHA SE NIEU-SEELANDSE HERDERSPASTEI


NAAS BOTHA SE NIEU-SEELANDSE HERDERSPASTEI
1ui , gekap
1 E kanola – olie
500 g gemaalde beesvleis
2 E koekmeel
1 E tamatiesous
2 E blatjang
3/4 beesvleisaftreksel
4 groot aartappels
n klont botter Continue reading
KORSLOSE TUNA-QUICHE


KORSLOSE TUNA-QUICHE
Lekker aandete, min moeite.
45 ml margarien / botter
30 ml koekmeel
250 g cheddar, gerasper
2 blikkies tuna, gedreineer
6 groot eiers
250 ml suurroom
½ ui baie fyn gekap
30 ml vars pietersielie, gekap (opsioneel)
5 ml droë mosterdpoeier
sout en rooipeper na smaak Continue reading
KIMBERLY SE DEURMEKAAR SLAAI


KIMBERLY SE DEURMEKAAR SLAAI
Deel my slaai met julle vanaand…Dis regtig net n gooi bymekaar slaai.
skroef noedels
gekapte tamatie
gekapte komkommer
gekapte agurkies
gekapte feta kaas Continue reading
FRESH OYSTERS

FRESH OYSTERS
So easy. Fresh oysters.
Lemon juice
Pepper
Mature cheddar
Garlic butter.
Grill for 8 minutes on 200C
SOURCE – Craig John Mutch
BERGIE MIELIE SLAAI
PETRE SE MELKTERTJIES


PETRE SE MELKTERTJIES
(Lewer 84 doppies)
(Krimp glad nie)
Soetkors:
4 koppies koekmeel
1 koppie suiker
1 eetlepel vlapoeier
1 t sout
250 g margarien
3 teelepels bakpoeier, afgeskraap
2 eiers Continue reading
AVO CHICKEN AND MUSHROOM SPRING ROLLS


AVO CHICKEN AND MUSHROOM SPRING ROLLS
1 packet chopped up mushrooms
2 garlic cloves
spring roll wrappers
1 packet chicken strips
1 onion
2 Avos
coleslaw mix ( shredded cabbage and carrot)
some soya sauce Continue reading
PETRE SE KERRIE KOMKOMMERSLAAI


PETRE SE KERRIE KOMKOMMERSLAAI
8 komkommers in wiele gesny (ek het die wiele in kwarte gesny vir ‘n fyner slaai)
2 groot uie dun in halwe ringe gesny
2 knoffelhuisies fyngekap
4 koppies asyn (Ek gebruik bruinasyn)
1 koppie water
1,25 kg suiker
1 eetlepel sout
1 teelepel rooipeper
2 eetlepels fyn gemmer
2 teelepels mosterdpoeier Continue reading


