

BABYMARROW PASTA MET TAMATIESOUS EN HOENDERBORSIES
Sjoe daars nie ‘n geskrewe resep nie. Het net blikkie tamaties gesmoor saam met ui en knoffel en laastens ‘n handvol basil gebraai.
Die babymarrow het ons julienne strokies gesny en dan kom dit rou by die tamatie sous om net deurwarm te word. Hoenderborsie net gekap met S&P en in die pan gebraai – laastens lekker vars parmesaan kaas bo oor.
Eenvoudig, vinnig en verbasend smaaklik!
BRON – Alida Siebert






