

1 kg Game mince
1 large onion
3 large potatoes
Mix all together in a pressure cooker. Steam for 45 min.
Wash one potato and dice with skin and add to the pot. Continue reading
Category Archives: Wild / Venison
Marinated Porcupine Chops

Ingredients
6 Porcupine chops
3 Fingers coltsfoot salt
1 qt Maple sap
2 sm Wild onions
4 Wild leeks Preparation Continue reading
GESTOPTE WILDSBOUDJIE


GESTOPTE WILDSBOUDJIE
Hier is nou die SONDAG WILDS boudjie wat oond toe gaan.
Gestop met knoffel, naeltjies, skaapstert, Atchar uie, en DAN… het ek daai boudjie DRAPEER in lekker sagte BOERBOK se SPEK – NIE VARK BACON NIE!
Nou bak dit stadig op 120°C in die oond.
±- 1.5kg boud, ontbeen
1 eetlepel tafelsout
1 teelepel swart peper
1 teelepel Masala
1 teelepel mostert poeier
4-6 heel naeltjies
2 eetlepels rou heuning
4 eetlepels regte olyf olie
200 ml ligte Rose wyn
3 knoffelhuisies, gesny Continue reading
DUIKER SIRLOIN
DUIKER SIRLOIN
sny in paar repies SKAAP STERT vet en gooi in ‘n bakkie
sprinkel sommer bruin asyn oor, so 3 eetlepels
1 teelepel swart peper
1 ½ teelepel sout
1 teelepel Masala
100 ml vars room
Meng dit goed deur en steek die lang mes so in die lengte van daai rugbiltongetjie op en maak ‘n lekker lang gat. Stop dit met SKAAPSTERT vetjies. Continue reading
DUIKERBOUD IN DIE OOND (OF ENIGE ANDER WILDSBOUD)


Sny die heupbeen af van die boud af…
Steek die boud vol gate met n breelem mes
Meng nou die volgende sous…
1 koppie OLYF olie
1/4 koppie Bruin asyn of Suurlemoensap
1/2 koppie rou Heuning
1 teelepel swart peper
1 teelepel koljander
1 teelepel fyn neut
1 teelepel fyn kaneel
1 eetlepel sout
1 teelepel Mostert poeier Continue reading
WILDSBOUD MARINADE (OOK SKAAPBOUD)



WILDSBOUD MARINADE (OOK SKAAPBOUD)
10 ml fyn koljander
10 ml swartpeper
5 ml fyn naeltjies
5 ml mosterdpoeier
2,5 ml fyn gemmer
3 ml neutmuskaat
sout
Repies varkspek
5 knoffelhuisies Continue reading
SKONROL MET WILDSVLEIS
SKONROL MET WILDSVLEIS
Vulsel:
25 ml olie
1 ui, gekap
1 ml vars gemaaldes swart pepper
2 ml gedroogde tiemie
10 ml appeljellie of appelkoos konfyt
300 ml warm vleis aftreksel
500 g wildsvleis
5 ml sout
Kook vleis tot gaar en sag. Continue reading
Wildsvleispastei
Hier die resep wat julle so graag soek
2kg wildsvleis
1 kg skaap of bees met vet aan
Speserye
Knypie pimeto
Halwe telepel engelse poeier mosterd
30g enige braaispeserye
Halwe telepel fyn koljander
2 blokkies knor hoenderaftreksel
1 ui (opsioneel) Continue reading
KOEDOE EN GEMSBOK-STEAK


KOEDOE EN GEMSBOK-STEAK
Koedoe en Gemsbok steak soos ons dit hier in Namibië maak.
Kap jou steaks met vleishamertjie.
Gooi mildelik suurlemoensap oor en gooi braaispeserye oor.
Doop eers in geklitste eiers, dan in bruismeel.
Braai in warm olie. Dit moet warm olie wees anders val die meel af. Continue reading
BESSIE SE WILDSVLEIS
BESSIE SE WILDSVLEIS
Hier is ‘n wildsvleis resep wat almal sal eet. Smeer wildsboud met bietjie kookolie en kook tot net gaar. Sny in skywe en skep in oondbak en gooi sous bo-oor.
Sous is halwe koppie mayonnaize, halwe koppie blatjang en pakkie beesstert sop en een koppie water.
Bak in oond vir ongeveer halfuur by 180 Grade C of mikrogolf op hoog vir ongeveer 20 min.
Bak moet deksel op he.
Sous kan ook bietjie vermeerder as dit vir jou te min lyk.
My man en kinders is mal daaroor! En my gaste!
Resep: Bessie Leeuwner Du Preez





