4-6 stukke wild skenkel (die was Gemsbok)
4-6 skaapstertjies
1 groot ui
1 groot Aartappel
300g groenbone
1 eetlepel sout
1 teelepel swart peper
1 eetlepel rooi masala
4 eetlepels olyfolie Continue reading
4-6 stukke wild skenkel (die was Gemsbok)
4-6 skaapstertjies
1 groot ui
1 groot Aartappel
300g groenbone
1 eetlepel sout
1 teelepel swart peper
1 eetlepel rooi masala
4 eetlepels olyfolie Continue reading→
STEFAANS SE DRUKPOT FISANT
2 fisante
½ koppie soeterige witwyn
½ koppie olyfolie
2 eetlepels swart asyn
1 eetlepel sout
1 teelepel swart peper
5 heel naeltjies
1 stukkie kaneelstokkie gebreek
500 ml water
Ekstra:
250 g sampioene
250 ml varsroom
gerasperde kaas opsioneel
Continue reading→
Dit was die stowe vleis wat ek gisteraand gemaak het wat oorgebly het en toe in pasteitjies omgetower is. Die vleis in my stoompot in bietjie olyfolie bruin gebraai saam met gekapte uie en toe ‘n koppie rooiwyn bygegooi en so half koppie water en dit vir ‘n uur laat stoom onder druk. Toe gooi ek knoffel, eetlepel fyn koljander, teelepel gemengde Italiaanse kruie, ‘n blikkie tamatie, uie & groenpepper by en laat nog so halfuur onder druk stoom. Teen hierdie tyd was die vleis sag en van die bene afgeval. Continue reading→
WILDSVLEIS aangepas vir my AEG stoompot.
2 -3 kg wildsvleis in blokkiesgesny
250 g bacon bits
2 uie gekap
1 groen rissie greenpepper
2 tamaties
sout en peper – ek gebruik gemaalde swartpeper
½ koppie blatjang
½ teelepel mixed herbs
1 blik sampioenroomsop
Bietjie sojasous
Bietjie Worcestersous
2 koppies rooiwyn
125 ml suurroom
½ pakkie knorr Meat Ball Maker
Ekstra:
aartappels
wortels


KOEDOEPOT
Stoom koedoeboud wat in blokkies gesny is in stoompot vir paar uur tot baie sag. Voeg geen spice by nie. Na 3-4 ure kook in stoompot, gooi uit in groot kastrol en gooi die volgende by, alles hang af van die hoeveelheid vleis gestoom. Gooi water af in ekstra pot en laat staan vir nou nou. Gooi Worcestershire, blatjang, mosterd poeier, hoenderspeserye, perske konfyt, en swart peper oor vleis in kastrol en braai in bietjie olie tot vleis goudbruin is. Continue reading→
Vrydagmiddagete , ontbeende springbokboud. Vra jou slagter om die boud te ontbeen en te stop met spek en dan in ‘n net te plaas. Smeer met suurlemoensap en olyfolie en vryf Ina Paarmans braaispesery oor . Continue reading→


SPINGBOKBOUD
2 kg wildsboud
300 ml asyn
150 ml water
90 gram harde botter
250 g spek
250 ml melk
125 ml water
Sout en vars gemaalde peper
Maggi Fondor en knippie gemengde peper ….. Dit laat ek uit.
Continue reading→
GEMSBOK/ORYX FILLET
Gemsbok/oryx fillet stuffed with cottage cheese, marscapone, garlic and fresh coriander, rolled and wrapped in streaky bacon served with mashed potatoes and stir-fried vegetables.
Placed the streaky bacon slightly overlapping each slice, onto a surface/chopping board. Slice the fillet in half lengthwise and lay it open on top of the bacon. Continue reading→
SPRINGBOKBOUD MET PORT EN SONGEDROOGTE GEELPERSKES
1 springbok boud
2 koppies port
Res van bestanddele is na smaak:
songedroogde geelperskes (hou paar om in die pan te sit)
cabanossies, in stukkies gesny
olyfolie
Ina Paarman se braaispeserye
Maak kepe met ‘n fillet mes in die boud en stop met die geelperskes en stukkies cabanossi. Vryf die boud goed in met olyfolie en Ina Paarman se braaispeserye. Plaas in ‘n oondpan en giet die port oor die boud. Plaas ‘n paar stukke van die perskes in die pan.
Maak toe met foelie en bak teen 140 ºC vir drie uur, draai elke uur en bedruip met die sous. Vul die vog aan met rooibostee indien nodig. Haal die foelie af vir die laaste 30 minute.
Resep en foto: Frans Odendaal
ROOI RIBBOK FILLETS
Rooi Ribbok fillets gebraai oor vuur en opgedien met gebakte aartappeltjies met ‘n mosselroom sous en lekker heel groenboontjies in ‘n kasie-bacon kombersie…..
Laat le die fillets in ‘n marinade sous wat jy so aanmaak:
1 koppie crushed garlic,
1 koppie olie
2 pakkies garlic steak marinade
1 koppie water.
Gebruik bak met deksel. Besprinkel die bak met bakpoeier, en gooi Worcestershire oor bakpoeier, laat bruis…plaas fillets daarop en herhaal proses. Gooi dan meat tenderizer spice oor fillets. Bedek nou met die marinade wat u aangemaak het. Draai fillets elke 5-6 uur om en laat staan oornag in yskas. Continue reading→
You cannot copy content of this page
