indiebaksakkie-300x235.jpg)
GEBAKTE SPRINGBOK BOUD (TOPSIDE) IN DIE BAKSAKKIE
Daai Springbok boud se topside in die oond vir 60 minute saam met gebraaide uie in BOTTER met weer so bietjie maaskaas en dan daai “garlic & Herb” bokmelk maaskasie so op die vleis saam met ‘n potjie rys.
(Blesbok, takbok, duiker, rooibok) die hele boud is net te groot vir die 2 van ons toe gebruik ek net die helfte.
Ek vat die TOPSIDE (binneboud)
Steek dit vol gate met ‘n breelem mes.
Dan druk ek “Chunky Cottage Cheese” in al die gaatjies.
En toe kom die BEES BAKON stukkies ook in al die gaatjies in.
Smeer suurlemoensap en olyf olie orals in. Continue reading












