Ek maak mariade van worcestersous tamatiesous (so 2 koppies elk). So teelepel sweet basil. Half teelepel koljander, gemmer, naeltjies dan sout en peper na smaak. Marineer vir so 4 ure en braai op matige kole. Verf marinade heeltyd oor. Dis maar my konkoksie wat vir ons werk met Takbok (rudolph)
Helene Garisch
Frans Odendaal – dit is van alle wild die beste potvleis “table fair” ook meer vet as ander wild en nie nodig om die “wild” met kruie dood te gooi nie. Jy kry vele takbokspesies maar ons s’n is damherte , of fallow deer. Maak hom soos skaap gaar , jy kan die lendetjops braai ook.