ek het gisteraand seker een van die lekkerste slaaie EVER gemaak. Lae van die vlgde gepak – groen blare (ek het n mengsel van verskillende blare gevat), rooi pitlose druiwe (in die helfte gesny), bloukaas (ek het die creamy soort gevat), geroosterde pistasio neute, fyn gesnyde rooiui en fyn gesnyde bees biltong. …… dit was SUPER yummy
Maria Liebenberg







