Wat jy JAG…MOET jy eet….
So leer ek my jong mannetjie…wat nou leer jag…
En dit begin by duiwe..en “patryse”..
Duif, en Kelkiewyn…skoonmaak en in die pot…
Hoender speserye, en bietjie asyn…
met een koppie rys, en 3 koppies water
Nou kook dit in die prutpot, totdat die voels lekker sag is…
Gooi bietjie vars room oor…en sit dan die Aartappels en Uie in.
Kook nou tot die aartappels ook lekker sag is..
en geniet
Stefaans Blaauw.