

SPRINGBOKSKENKELPOTJIE
Hou die pot aan die kook
Jy het nodig vir 6 mense:
sout en swartpeper na smaak
½ koppie koekmeel
1 eetlepel paprika
1 kg wildskenkels, in skywe opgesaag (Knip die sening op vier plekke rondom die skenkel om te keer dat dit later opkrul.)
olyfolie en botter, om die vleis te verbruin
1 kg heel klein uitjies
2 groot gekneusde knoffelhuisies
¼ koppie tamatiepuree
2 teelepels bruinsuiker Continue reading











