

EUGENE SE HOENDERKERRIE
1 groot hoender (1.5kg) in stukke gesny of hoenderstukke soos jul daar in SA kry,
4 groot aartappels in kwarte gesny,
1 groot ui in klein blokkies gesny,
1 blikkie koo ertjies,
3 wortels in skyfies gesny,
1 klein blikkie tamatie puree of paste,
500g groenbone (opsioneel),
6 knoffel skyfies fyngemaak,
2 telepels growwe sout (of na smaak)
1 eetlepel gerasperde vars gemmer,
2 groot lourier blare,
3 stingels kerrieblare,
2 eetlepels heel coriander en grof gekap,
1 eetlepel cumin poeier,
2 stukkies heel cinnamon stick,
2 eetlepels mother-in-law kerriepoeier en
kwart koppie kookolie. Continue reading→
Category Archives: Kerrie Resepte / Curry Recipes
HOMEMADE THAI RED FISH AND SWEET POTATO CURRY


HOMEMADE THAI RED FISH AND SWEET POTATO CURRY
All I did was fry 2 tablespoons red curry paste in some olive oil with a tin of coconut milk. Then added one chopped onion and garlic and then one cubed sweet potato and some dried basil.
I didn’t add extra chilli, but you can and should if you want it hot. Then added chopped hake and cooked about 15-20 mins longer.
Bron: Angela Landsberg
APRICOT PORK CURRY
1 kg pork cubes, cut from the thick rib or leg or breast ( use 25 mm pieces)
25-25 ml olive oil
2 onions and 2 garlic cloves, chopped
20-25 ml curry powder
Dried coriander, turmeric and nutmeg to taste.
3 large tomatoes, skinned and chopped.
250 ml apricot juice.
50 ml each lemon juice and chutney.
1 apple, peeled and chopped or 125 ml dried apricots.
Salt and pepper to taste.
1 potato, peeled and chopped into small pieces. Freshly chopped herbs for sprinkling over. Continue reading
KERRIE BEESPOTE EN WANGVLEIS MET AARTAPPELS EN RYS
KERRIE UIE SLAAI



KERRIE UIE SLAAI
RESEP EN 1STE FOTO: Corne Liebenberg
2DE FOTO: Santie Carelse
FOOD LOVERS RECIPES
6 groot uie, geskil en in skywe gesny
375 ml (1½ koppie) bruinasyn
60 ml (¼ koppie) water
45 ml (3 eetlepels) suiker
5 ml (1 teelepel) borrie
10 ml (2 teelepels) kerriepoeier
4 lourierblare
8 peperkorrels
sout na smaak
Kook alles saam vir 10 minute.
Bottel in gesteriliseerde glasbottels terwyl dit nog warm is.
Heeeeeeeerlik saam met braaivleis.
THAI PANANG CURRY GOULASH
Hierdie het ek afgekyk by n restaurant en gister aand gemaak, my eie resep, maar ek moet my op die skouer klop, smaak amper net soos die restaurant sinne, so proe proe het ek dit baasgeraak. Dit gaan baie oor die sous want hulle bedien dit net so met n broodjie, die broodjie dip jy in die sous – heerlik Continue reading
LAMSKERRIE
Ek braai so 2 uie bietjie saam met die vleis todat die vleis mooi kleur het.Gooi dit toe met water en kook tot vleis sag is,vul water net heeltyd op as dit baie wegkook,die vleis moet so net-net toe wees.Wanneer vleis sag is geur met sout of wat ookal jy wil gebruik,gooi die aartappels in en kook tot net begin sag word en dan kom die wortels in en wanneer dit sag is maak ek aan 1/2 teelepel borrie,1 teelepel kerrie poeier,1 teelepel maizena, 1 teelepel suiker en net genoeg asyn om daai bestanddele te meng,gooi so halwe koppie blatjang by die kerrie mengsel en meng goed deur en nou gooi jy dit oor die kos in die pot en meng liggies deur sodat aartappels nie breek nie en kook so paar minute op die laagste stelling van die plaat net dat alles verdik en gaar word in die sous.
BRON- Naudéa Visser
KERRIELAMSVLEIS


KERRIELAMSVLEIS
Genoeg vir 6-8 mense
500 g lamsvleis, in blokkies gesny
sout en peper
15 ml (1 e) olyfolie
2 uie, gekap
2 groenrissies, ontpit en gekap
2 kerrieblare
45 ml (3 e) geroosterde masala of kerriepoeier
2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties
250 ml (1 k) water
15 ml (1 e) suiker
’n hand vol vars koljander, gekap
Continue reading
BEESVLEIS EN BOTTERSKORSIE KERRIE
BEESVLEIS EN BOTTERSKORSIE KERRIE
45 ml olyfolie
1 kg bees platrib stukkies
2 groot uie gekap
7.5 ml borrie
20 ml kerriepoeier
30 ml bruinsuiker
500 ml beesvleis aftreksel
Sout en peper
5 ml vars tiemie
5 ml gemaalde koljander
2 groot aartappels in blokkies
500 g botterskorsie blokkies Continue reading
KERRIE ALA-WILMA



KERRIE ALA-WILMA
1.5 kg SHIN, opgesny en bene verwyder – hou die been
(Ek gebruik Shin want dit bevat die minste vet en senings)
2 groot uie (een opgekap) een in kwarte gesny
6 klein potjiekos aartappeltjies, gehalveer
4 wortels in skuinste opgesny
8 knopie sampioene opgesny
1 groenrissie grof opgesny
2 tamaties, velle verwyder en opgekap
Speserye:
4 huisies knoffel, opgesny
3 opgehoopte eetlepels sterk kerriepoeier
2 eetlepels braaispeserye
2 rissies opgekap (Jelapino’s) Continue reading







